× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69891 by Driekie
Hehehehe dis dalk n idee!!!Dan trap ek haar uit oor sy haar kind so laat bibber van die koue!!!

Maar seriously julle - en ek weet dis tmi skuus! - ek word gewoonlik hardlywig voor AF wat so nie gebeur het nie!Dan is daar ander snaakse goete boobs is moerse eina en voel net huge (miskien nie teken), ek het elke dag vreeslik sooibrand vir omtrent so 4 dae nou al (miskien?),the nether regions are more "wet", ek raak soos in bitter vroeg aan die slaap wat totally unusual is en ek kry net nou en dan so n steek of n kramp, definitief nie aanhoudende dowwe pyn nie en oki rugpyn soos voor af nie
En ons het selfs gebd gisteraand wat definitief die krampe so n hupstoot sou gee..maar niks!

Ag tog man - Marie - ek hoop jy word nou gesond!!!
Aijai - ek het mos vir almal reply Hexy so ek het dieselfde email teruggekry - ek het van die begin af gedink daai retrenchment wat hulle aanvoer as rede is fishy!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69889 by Strik*kie
Julle almal moet no net onthou om Kriek se mail af te haal van jule lyste af hoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69888 by sexy~hexy
Cornel, ek het nou op baby-gaga gaan uitwerk, due date is eintlik 26 Feb as mens werk op LMP 22 Mei, 30 dae siklus en LP 16dae...dan verander dit my pienk ticker ook na 6weke 3 dae :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69887 by Morgan
Actually mag jy ook nie cal c vita drink nie want as jy preggies is moet jy nie meer as 1000mg vit c in kry nie, maar jy mag wel berocca drink!

Haha dalk moet jy by n ander apteek gan hoor of bel en hoor by jou gynie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69885 by klippie
En kyk of jou multivitamien sink inhet - sink doen wondere vir verkoue / griep. Pasop net vir te veel Vitamien C....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69884 by Cornel
Hexy die dr het nie gister so min of meer vir jou gese wanneer die geboorte datum is nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69881 by klippie
Marie, eet knoffel - moenie worry dat jy DH gaan afsit nie, jy's klaar preggers. So koop 'n bottel gekapte knoffel by PnP en laat waai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account