× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69699 by ChaNa
Hi Driekie

Ek het die deel van paisley gemis. Wat het gebeur?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69698 by sexy~hexy
Ok ek het al gevra maar vra maar weer, is dit veilig om nou te BD veral met die ligte infeksie? Ek het mos vanoggend vir DH getreat :blush: Het skoon vergeet om vir dokter te vra en sy het niks gese nie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69692 by Driekie
Maak onmiddelik so as ek kan uifigure hoe - hierdie ding het heel per ongeluk gebeur :blush:

Baai Anje!!Nee man girls julle moenie so negatief wees nie - ek weet n sad gesiggie kan die heksie dalk wegjaag maar regtig julle - miskien weet jull nie en het julle haar klaar weggejaag!!!!

So gepraat van April babas - die een ou wat saam my dh werk se kind is n April babietjie en is n maan ouer as Markus - hulle het gister uitgevind sy's weer swanger..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69691 by ChaNa
ek en klippie het 'n baie nice suster.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69689 by Lia
Okay girls, ek log nou bietjie af, moet gou my baas help met klient. Tarra

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69688 by klippie
Girlies, ek moet nou eers weer bietjie werk!

Driekie, kan jy dalk vir ons post 'n gesiggie of hartjie of iets bysit? Die stukkie papier vooraan lyk so bland?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69686 by Lia
Askies Charlaine, onthou ek nou net jy het dit al gehad.

Klippie, dis 'n uitstekende plek, nogals romanties ook as jy op die regte plekkie sit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account