× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69659 by klippie
Anje, ek het al van hulle gehoor, was hulle eers êrens anders? Ek wil beslis hulle kos gaan probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69656 by Laliek
Ansa daai steekpyne in lieste...mmmm...

Klippie, baie dokters doen back to back IUI wat hulle dit noem. Hulle se gewaste spermpies lewe nie so lank soos gewone spermpies nie en baie dokters verkies om dag van ovulasie en dag daarna te doen, net om veilig te wees hulle vang die eiertjie! Dis hoekom julle IUI soveel duurder ook is as ons s'n. Jy staan eintlik beter kans met 'n back to back en ek weet hulle doen dit veral as jy injectables kry want ek dink dis moeiliker om ovulasie te pinpoint as wat jy op clomid of so iets is. Maar moenie stres - hoe meer hoe beter!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69655 by klippie
Dis die meeste waarvoor ons nog gewag het - Driekie, Ansa, Slakkie, Strikkie en Laliek wag almal vir AF vandag! Sjoe. En as my en Charlaine se IUI's werk, dan het ons 7 BFP's hierdie maand! Is dit cool om 'n baba in April te hê - wie van julle is April babas?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69653 by Strik*kie
Dankie Lalie, maar ek dink sy sal opdaag, want het toets gedoen en was bfn.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69652 by Lia
Girls, ons het gisteraand by Ala Turka gaan eet in Irene Mall. WOW !! WOW !! WOW !! Die wat in PTA is, gaan maak gerus 'n draai daar. Dit is absoluut die moeite werd. Miskien was dit net die goeie company wat ons gehad het, maar dit was AWESOME !! Hulle het 'n uitstekende atmosfeer en die kos is heerlik !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69650 by Ansa_S
Nee wat ek het geen preggy simptomes nie, nul!

So die auntie is seker voor more oggend al hier!

Al skete wat ek het is steekpyne nou en dan in my lieste!


Hou duim vas vir jou Driekie en Strikkie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69649 by klippie
Charlain, hoekom doen hulle 3 inseminasies? Al die ander dokters doen net 1 keer, nie waar nie? Ek begin nou worry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account