× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #69634 by Lia
Ok, ek kon toe ook nie weg bly nie, sien ons werk weer.

Charlaine, baie baie sterkte, het jy dr al gebel, wat se hy?

Klippie, hoop die eina hand kom gou gou reg. Het jy nie gese jy moet die ander hand ook laat doen nie, of misgis ek my? Bly alles is toe reg met jou toetse.

Klippie en Charlaine, sjoe julle IUI's is letterlik hier. Baie STerkte en ons hoop dit werk eerste slag, maar met die hoeveelheid toetse wat die dok doen, kan ek nie dink dat dit anders sal wees nie. FXFXFXFXFXFXFXFXFX

Strik, ek is bly die spotting is nou weg, ek hoop van harte dat AF weg bly !!!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69631 by klippie
Hallo Ansa!

Miskien moet jy ook met 'n wit broek in die mall gaan loop!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69628 by Strik*kie
Klippie, sien jy he nie eens nodig gehad om te worry nie. Hier kom 'n bfp. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69623 by Ansa_S
Hallo almal,

Hoop dit gaan goed met julle.

Jammer ek is so mia, maar ek merk vraestelle laat dit klap!!!!!!!!!!

AFM: AF moet vandag begin, so ek sit rustig en wag vir haar, doen geen badkamer dril nie, omdat ek haar besoek te wagte is!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69619 by sexy~hexy
Het sy gepost op FB Morgan?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69617 by Driekie
Haai Lalie!!!Nee man miskien het n miracle gebeur - jy weet nooit!!

Haai Hexy jip - miskien moet hulle net daai ene vir ons re-name?

Klink vir my ook na gender selection..

Nee Klippie - syt gesms...ek is ok bly dinge gaan goed vir Paisley - sy sal so n goeie dogtertjie mamma maak!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #69616 by klippie
Okay, nou het ek die deel gemis van Paisley se babatjie...seker op die ander thread, sal gou gaan loer, maar weet nie hoe nie, want die forum knoppie is weg!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account