× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #216566 by ChaNa
Ek sal gou by die mall 'n draai maak en kyk wat hulle kan doen, sjoe donderdag is om die draai so sal kyk wat ek gou vandag kan doen... ek moet die bleddie pille gaan soek by die huis want oor ek dit nie meer nodig het nie het ek dit iewers weggebere en weet nie waar nie hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216563 by sexy~hexy
ChaNa...jou $ ?? LOL Gaan jy dit kan spoedpos, want ek moet dit Donderdag begin gebruik :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216562 by sexy~hexy
Oeee dit klink lekker Blommie...gaan wag vir jou fotos :)

Ek en Jayden het toe gisteraand begin met ons "projek"...ek knip die vorms uit (ster, bal, kersboom, strikkie, snowflake en engeltjie), dan smeer ons dit gom en gooi dit vol glitter :woohoo: Ons was omtrent vol blinkers!!! Gaan nou dat ons elke aand 'n paar doen :) En moet nog 'n briefie vir Kersvader ook skryf !!

So wat gaan julle dames doen wat "anders" is die Kersfees?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216561 by ChaNa
Oe ja Vrydag is my 1ste sonar ek kani wag nie, is sooo excited!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216560 by ChaNa
Goeie More julle,

Hoop dit gaan goed met almal.

Jooste: Hugs vir BFN, maar ek weet julle tydjie is ook naby.

Aan al die res, ek gani juis personals doen nie.

Ek is nou 6wekies swanger en alles verloop nog goed, ek is net te dankbaar. Sussie is so opgewonde om ousus te word en hanteer die babatjie in mamma se magie so mooi lol. Het vanoggend bietjie naar gevoel en toe maar dadelik droe toast geeet.

Hexy: Ek het die maand wat ek swanger geraak het 100mg Clomid gebruik en toe gee die bleddie apteek vir my 'n dubbel dosis vir 2 maande waarvoor ek toe betaal het en hulle wil dit ni terugvat nie so as jy wil kan jy daai by my oorneem? Ek kan dit vir jou pos as jy wil?

Hoop almal het 'n lekker daggie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216551 by Blommie
O ja, iemand het gese hulle gaan koekies bak vir die kersboom. Ek het 'n baie lekker gemmerbrood koekie resep as julle sou belangstel

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216549 by Blommie
More almal

Hexy - mal oor daai zebra, my dag is gemaak!

Zettie & Cisca - wat is nuus by julle?

Hallooooo Strikkie, Jooste, Ruby, Snoekie, Lynkie en al die ander wat ek vergeet het :blush:

ek het gister ons kersboom opgeslaan en al die geskenk toe gedraai. Nou voel dit soos kersfees in ons huis. Het gister sommer bietjie almal saam gesit en kers liedjes luister.

Ek bak vandag weer 'n disney playhouse koek. Sal later kom foto's opsit.

Julle moet almal 'n wonderlike dag he!!!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account