× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #216447 by klippie
Strikkie, groot drukkie vir jou **** hug ****

Girls, ek doen later bietjie personals.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago - 14 years 10 months ago #216445 by CheriseF

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216443 by CheriseF
Snoekie - 'n vriendin van my was 7weke swanger en haar uriene toets het negatief gebly. Toe gaan sy vir bloods en dis toe BFP!

Ek dink jy moet vir bloods gaan ;) hou vir jou duimvas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216442 by Strik*kie
Hi julle

Klippie, ek is jammer oor jou woef, dis vir my altyd sleg want dit raak rerig soos kind in die huis. ((((drukkie)))))

Lynkie, geniet die wegbreek, dit klink lekker.

Hexy, ek is jammer oor AF :headbang: :headbang: :headbang:

Snoekie, dis dalk nog bietjie vroeg, toets weer laat in die week. FXFX

Ruby, ek hou vir jou ook FXFXFX!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216440 by zettie
Snoekie moet nie moet verloor nie as AF teen 14dpo nog nie daar is nie gaan vir bloed dan weet jy verseker. Ek het op 14dpo steeds nie positief hpt gekry nie maar bloed was positief. FX fX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216437 by Snoekie
More Dames,
Hexy,
Jammer oor AF wat haar verskyning gemaak het.
Zettie,
Geniet jou Sonar! Kom post 'n foto'tjie.
Jooste,
Ek hoop jy voel sommer gou weer jou ou self.
Daai koekies klink na 'n blink plan!
Lynkie,
Ek hoop jy geniet jou vakansie, dit klink sommer baie opwindend. En ek sal bid dat jy terug kom met jou BFP!

Hallo aan al die ander dames.

AFM;
AF is nognie hier nie, en ek is nou al CD 29. Fertility friend het niks OV opgetel nie, so nou weet ek nie meer nie. My temp het CD18 opgegaan asof dit OV kon wees, maar het net so vinnig weer geval en van daar af is dit nog elke dag op en af. een dag hoog, volgende dag laag. Ek het vanoggend vir een of ander absurde rede gePOAS, maar daar is niks nie. As ek wel op CD18 geOV het is ek nou 11 DPO.
Ek is nou net al so moedeloos.

So nou wag ek maar vir AF.
Wel ek hoop almal het 'n fantastiese dag verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216432 by joo~ste
More almal!
Jammer oor AF, Hexy....(ek weet hoe jy voel) :cry:

Hallo al die preggie ladies!!! (zettie!)

Lynkie jy moet jou vakansie geniet en lekker kuier!! Ek sommer opgewonde vir jou part. En....ek is doodseker jy gaan met 2 strepies terugkom!! :woohoo:

Ruby - ek hou vir jou duimvas!

AFM
Ek is in 'n effe "af" -bui. My hart nogsteeds seer oor ons onsuksesvolle IUI. Ek dink dit gaan my 'n rukkie neem om beter te voel. Ek was regtig 100% seker dat ek hierdie Kersfees gaan swanger wees!! :cry: :(

Positiewe noot:
- My plan is om van die 15de af (dan eers het ek verlof) kersfees boompie koekies te bak wat ek aan die kersfees boom gaan hang met verskillende kleure linte. Dan kan ek en my man elke dag van dit eet soos wat dit nader aan Kersdag kom!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account