× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #216678 by nixie
Hi dankie almal

voel sommer gou welkom!!! ek sukkel net met van die afkortings nie heeltemal seker wat alles is nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216675 by NadiaSteenkamp
Hi

Ek was swanger met my dogtertjie, sy was die 12de Aug 2011 gebore met Edwards sindroom, sy was 106 daggies oud en is aan hartversaking oorlede op die 26 Nov 2011 Ons probeer nou weer om te TTC, ek het PCOS, was maandag by die gynie, en sy se daar is 'n folicle aan my regter ovarie...Sien baie uit na die journey...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216673 by Snoekie
Welkom Nixie,
Altyd lekker om nuwe geselskap hier te he. Hoop jy kry sommer vinnig jou BFP en gesels lekker saam met ons klomp hier. Die dames hier is great en sonder hulle support sou ek lankal die plot verloor het.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216665 by CheriseF
Welkom Nixie :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216663 by nixie
HI Julle

ek is nog nie op vrugbaarheids pille nie maar ons is besig om te TTC en ek hou gereeeld hierdie topic dop.

Sterkte vir almal hierdie maand!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216662 by CheriseF
More almal :heart:

Hexy - sterkte met die Clomid wat more begin :)

Snoekie - ek gaan ook Vrydag vir bloods. Ek self het nie preggie of AF simptome nie. Ek wens dit was al Vrydag!!!!

Lekker daggie vir almal :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216653 by Snoekie
More Dames,
Hoe gaan dit vandag?
Hexy, Ek like daai Cow Girl.

Ruby,
Dankie vir daai gemmerkoekie resep. Gaan hom defnitief probeer.
FXFX vir daai POAS Vrydag.

Wel Dames ek is nou CD 31 en my temps speel steeds wipplank met my.
Ek het besluit as AF teen Vrydag nognie hier is nie gaan ek maar vir Bloods gaan.
Ek het GEEN teken van AF nie, maar ook geen preggie simptome nie, ek is net bietjie emosioneel.
Sal maar moet wag en kyk wat bring Vrydag. My broer en sy swanger vroutjie kom kuier uit Kananda vir kersfees. Sien noggal uit daarna om hulle te sien. Sal Super cool wees as ek dan BFP ook het.

Hoe gaan dit met almal anders?
Hoop julle het 'n Stunning Woensdag!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account