× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #216704 by nixie
ek sit by die werk en kan aan niks anders dink as nog n baby nie ..... weet ni hoe ek dit gaan cope om te wag nie, maar nou ja moet seker ook in my agterkop hou dat dit kan tyd vat! hoe hou julle julle koppe hiervan af ? ek tel al 18 dae tot kersfees en ek kan op kersdag toets, met my vorige swangerskap het dit net gebeur.

ek en my man het vroer die jaar vir 6 maande probeer maar niks, toe gaan ek terug op die pil , moet ook se ekt vroer die jaar nie reftig reg gevoel nie en nou is ek .... dis soos n brand wat ek nie kan blus todat ek n positief kry nie? ek voel in n maand totaly possesed.... o vrek ek kan nie op werk konsentreer nie...

iemand in selfde boot?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216703 by Snoekie
Hi Dames,
Zettie, :laugh: :laugh:
So hier is my funny storie vir die dag:
Ek het toe gister aand besluit om DH te verlei: Ek trek toe vir my sexy swart nighty aan en sit nuwe parfuum aan (ek dra nie eintlik parfuum nie), the whole nine yards. En al wat ek toe reg kry was om vir DH 'n Sinus aanval te gee met my parfuum. Needless to say... Daar het niks gebeur nie.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216702 by Blommie
Hexy - dankie, is baie trots op die koek, dink dit is nog van my beste werk

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216701 by sexy~hexy
Nadia...ek het deur Esmarie jou storie gevolg...en is regtig jammer om te hoor van baba Mia....ek hoop regtig dat jy ook sommer gou weer geseen sal word met 'n klein wonderwerkie :)

Zettie....hulle se vanaf jou 2de trimester (week 12) begin die honemoon fase...dis wanneer mens belustig raak vir jou man :P :D So geniet elke oomblik daarvan!!

Blommie...jy mag maar koeke bak hoor!!! Cake Boss se moses ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216699 by sexy~hexy
AAN AL DIE NUWE DAMES...


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216698 by zettie
Welkom Nixie en Nadia julle gaan dit baie geniet hier en as julle enige vra het vra maar hier is baie meisies hier wat al deur al die verskillende stadiums van TTc is en kan raad gee.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216694 by zettie
Julle ek moet dit nou eers met julle deel want dit is soos in baie snaaks.

Ons het gisteraand vir die eerste keer vandat ek uitgevind het ek is swanger geBD en dit het soos in heeltemal anders gewees hehe. Vir die eerste keur in 7 jaar was dit nie Baby sex nie maar net gewone sex. He he ek weet ek is simpel maar moes dit nou net met julle deel :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account