× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #216164 by Blommie
More more almal
Hexy - ja ek het gister laat middag weer getoets.

Die test lyn was nog donkerder as gister oggend se toets. maar nog nie 'n vol positief nie. My temps het lekker geval vanoggend so sal weer vanmiddag toets en kyk wat se dit.

Is so opgewonde, dit sal die eerste maand wees wat ek O. en dit sonder meds!!!!!! :rock:

Lekker daggie almal

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #216163 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore?

Sjoe, weer lekker reen deur die nag gehad....son skyn nou weer...sal regtig nie omgee vir bietjie reen deur die dag ook nie :)

Cisca, mens kry maar wat vir jou werk ;)

Blommie...het jy toe weer 'n OPK gedoen?

Ruby...wanneer kan jy toets?

Jooste....gaan jy vandag POAS???

Wat is nog nuus by almal?

Kan nie glo dis vandag 1 Desember nie :woohoo:


File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #216162 by Cisca
Hi julle, ek loer net gou in.

dankie hexy, ek kon nie vomifene kry nie. Het erens gelees fizz-pops werk ook, so ek gaan maar heel dag stokkie-lekker suig. hahahahaaa

Lekker dag julle, chat weer more

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #216130 by sexy~hexy
Met Jayden en met die tweeling het ek 'n doodse naarheid gehad - met Jayden het dit na 12weke opgehou.

Wat vir my gewerk het was Ginger Ale...hulle se enige iets met gemmer werk, soos gemmerkoekies, gemmer tee, mens kry tot lollies by die apteek, iets soos Ginger Lollies. Maar glo my, daai gemmer tee is :X en ek het nie eens die ginger lollies probeer nie! Gemmer koekies het my weer sooibrand gegee LOL

Mens kan vomifene ook gebruik, dis veilig tydens swangerskap, maar het nie vir my gewerk nie. Probeer ook goed soos suur appels, chappies, cream soda, 'n sout koekie in die oggend. Of soos Ankia gemaak het, as sy die naarheid gevoel aankom het, het sy net ietsie ge-eet.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #216123 by zettie
Sterkte Cisca my boot funksie is weer volgende Woensdag so ek sal maar sien ek dink my ticker is verkeerd omdat ek eers CD 19 geo het so met ander woorde ek is Vrydag eers 6 WEKE so ek sal maar sien hoe dit volgende week gaan. Ek is nie naar net so snaakse hol kol op my maag.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #216121 by ChaNa
Zettie dit kan enige tyd kom, maar jou meeste naarheid begin gewoonlik hier van 6weke af, kan later ook wees. Elke vrou en swangerskap is anders.

Sterkte Cisca, vat vir jou fizz pops saam. Ek scuba duik en glo my in die diep see gee hulle vinnig vir jou fizz pops dit help dat mens nie naar voel nie. Try maar dalk help dit.

Sterkte Hexy

Lekker daggie vir almal
The following user(s) said Thank You: Cisca

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #216118 by Cisca
Hexy - Ek is seker dit het sommer baie goed gegaan. Ons hou duime vas vir jou!!

Zettie - Ek het geen idee nie. Hulle se dit begin so by 6 weke. Ek is nou vandag 7 weke en voel sommer dwarsdeur die dag naarerig. Nie in die oggend nie, maar sommer die hele dag.

More is dit ons Jaar-eind op die boot. Hoop ek raak nie siek nie. Het nie gewoonlik "n probleem met 'n boot nie, maar weet nie hoe die swangerskap dit dalk verander nie. :sick:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account