× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #216303 by sexy~hexy
Jooste, soos wat DH praat, het die vrou verduidelik hy word permanent aangestel, so hy sal seker maar gaan daar waar die werk is.

Vir nou wag ons maar net eers weer om te hoor van haar....sy was baie haastig vir sy CV (wat ek gestuur het en sy al gelees het), sy het gese die werk is so te se syne, hulle soek net sy CV om hom 'n aanbod te maak.....

So now we wait......

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216300 by joo~ste
Wel, hexy...ek hoop dit werk uit sodat dit julle soos 'n handskoen pas. Dit is darem seker ook nie of julle vir ewig gaan nie... so boeta kan dalk verder kom skoolgaan hier? Of ..is dit langtermyn ....?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216297 by sexy~hexy
Jooste...ek sal nie omgee nie....maar die ding is, Jayden is nou op daai stadium waar hy begin skoolgereed moet wees...Oor twee jaar is dit Graad 1. So as daar 'n skool daai kant is, as daar gesinne daai kant is, kan mens dit dalk oorweeg. Maar ek glo nie, dink dis dalk meer net vir die manne wat daai kant werk. Dis glo in Zambie....maar baie veilig en baie netjies.

So nou wag ons maar in spanning...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216296 by Blommie
More almal

Hexy - FXFXFX glo hy gaan werk kry!!!!

Ek het toe nog glad nie 'n Postief op die OPK gekry nie. Ek het full ferning gekry op die Fertile Focus (met spoeg) op Dinsdag en Woensdag maar gister en vandag niks.

So ek weet regtig nie meer nie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216295 by joo~ste
Hexy:
Het nou eers gesien van jou man se buitelandse aanbod? Dit is mos wonderlike nuus! Ek wil ook weet....sal julle dan sak en pak soontoe trek? Moet herken...ek sal nou nogals so 'n uitdaging geniet-
dit sal my kop weer skoon maak van TTC.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216294 by sexy~hexy
Strikkie...glo nie ek sal saam gaan nie....hy werk blykbaar vir 8 weke en is dan 10dae by die huis. Als word betaal vir hom daai kant, verblyf en medies en hy word in en uit gevlieg en hulle betaal sy tax. Die maatskappy het hom gekontak en gese hulle soek hom....so ja, sal maar wag en sien....Ek raak nie meer opgewonde voor ek nie dit swart op wit sien nie.

Ek het ook gister 'n HPT gedoen, en daar was 'n baie besliste EEN donker lyn.....so is ook 'n BFN. Mens ken mos maar net jou liggaam. Ek wil net weet of ek OV op die Fertomid, sal maar sien of ek dalk die maand OPK's gaan koop....ek dreig nou al hoe lank om te begin temp, maar kom ook nie so ver nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216293 by Strik*kie
Hexy, ek hou FXFXFXFX dat DH dan die werk kry, gaan julle dan trek? en VIR HOE LANK?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account