× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #216327 by klippie
Middag dames

Jammer ek is so skaars....


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216316 by Strik*kie
Hexy, ek stem vir die positiewe idees, sal bietjei dink.
Cisca, bly jy het darem iets vir vlge week se trippie, geniet dit.

Gaan nou eers bietjie werk en dan moet ek uitgaan, so chat dalk weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216312 by sexy~hexy
Ek sit en dink ook nou...nog 3 weke dan is ek op vakansie :woohoo:

Ja Cisca, ons wil bietjie Wellington se kant toe gaan, en van daar af ry na al die lekker plekke soos Kaapstad en Stellenbosch ens....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216310 by Cisca
Hi Julle

Jammer oor die aaklike AF - Jooste en Hexy

Hi Blommie, Strikkie en al die ander

So gister se bootrit :sick: :sick: :sick: :sick:
Die see was so rof!!! Ek het heeltyd binne gesit, en nog ok gevoel en toe ewe skielik :sick: :sick:
Net betyds by die toilet gekom. Was regtig nie lus om daar voor almal oor die rand van die boot te hang nie.
Maar toe dit eers uit is , toe voel ek sommer beter. En toe ons eers in die hawe kom, toe is ek weer 100%

Dis maar goed dat die gynie vir my 'n voorskrif gaan gee vir Januarie se cruise op die Melody van die Kaap af Walvisbaai toe! Ek wil nie 'n week lank so :sick: voel nie.

Ek hou van die positewe idee!!! Dis darm amper vakansie, al werk ek nog tot die 23ste toe en DH maak al die 15de klaar. Maar ek gaan my 3 weke geniet!!!
Gaan van julle ook bietjie weg vir die vakansie?????

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216306 by sexy~hexy
Weet jy Strikkie...ek voel nes jy.

Daarom wil ek voorstel - ek weet ons almal is aanhouers en gee nie moed op nie....

Kom ons begin iets positiefs op die thread....Wat is julle voorstelle?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216305 by Strik*kie
Ai Hexy, ek is al skoon siek en sat om net te sien van BFN, spotting AF en al daai aaklige dinge!!!!!!!!!!(drukkie))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216304 by sexy~hexy
Toe ek afvee - TMI - toe het ek lekker al begin met die spotting.....AF sal seker more of Sondag hier wees. Mens weet mos maar net.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account