More almal
Dis Vrydag
Jayden het gisteraand skoolkonsert gehad, en het te ougat gelyk...hulle het verskillende tonele uit die Bybel uitgebeeld, so hy was van 'n muis tot 'n soldaat tot 'n wyse man!!! Het heeltyd net gekyk of mamma vir hom kyk
Strikkie...ek weet regtig nie...I'm no expert on da temp thing!!
Feetjie...hoe gaan dit nog aan jou kant?
Lynkie...ja nee...so probeer ons maar net weer elke keer.
Blommie...het jy toe al +OPK gekry ??
Iemand gaan vir my haar OV Monitor stuur, die een waarop jy spoeg en dan die ferning kyk.....nogals excited daaroor
Hoe gaan dit verder met almal?
DH het dalk 'n werksgeleentheid in die buiteland....so fxfxfx dat hy dit kry....iets waarvoor hy al lank wag...en mind you...dalk nie hoekom ek nou al swanger is nie.....Als gebeur met 'n doel in elkeen van ons se lewens!
AF beslis oppad....krampe is al meer en seerder....hoop sy daag oor die naweek op! Gaan beslis die maand probeer Clomid kry.....