× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215791 by Strik*kie
Haaaaaaiiii

Jooste, ek raak al opgewonde vir jou :woohoo: !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Lynkie, jy klink lekker positief die maand, ek hou FX!!!

Hi almal, sal later weer personals doen ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215788 by Lynkie
Jooste, met my gaan die goed dankie, ek's ook baie positief oor my siklus die maand. Dr. kon al op CD2 sien dat 2 follies besig is om te vorm. So ek hoop ek stim goed met die meds. Ek sal Woensdagmiddag weet hoe lyk dinge die maand ;)

Nog net 3 slapies dan toets jy!!!! :woohoo: FX

Cisca, jy moet asb. dadelik kom post na jou afspraak. ENJOY!!!!! :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215776 by joo~ste
Cisca
Ek sien uit om te lees van jou sonar! Hoe laat gaan jy?

Zettie/Cisca:
Julle 2 het darem nou baie in gemeen...wraggies 'n BOOT ook!! :silly: Ek wou nog altyd op 'n skip erens gaan vir 'n vakansie.

Ag, dankie Lynkie. Ek is so so so vreeslik opgewonde oor die BFP. Ja...ek is super-duper positief. My temps lyk nou wel nie watwonders nie, maar ek skryf dit toe aan my toe neus en die feit dat ek nie lekker slaap die laaste paar aande nie. DH het gisteraand gebid dat ons asb. tog al sommer Donderdag 'n positiewe toets moet kry. So....ek gaan hom oorreed om vir my minstens 2 digitale HPT te gaan koop en dan kan ons dalk al Donderdag oggend eerste keer pieps!! Hoe gaan dit met jou, lynkie?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215759 by zettie
Cisca ek wil ook weet van die boot storie want gaan ook volgende week op Wesbank se jaar eind funksie op `n boot.

Ek is darem nog nie naar nie fx fx maar sal seker nog kom.

Afspraak hulle doen volledige ondersoek druk jou maag borste so aan en dan die sonar.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215757 by Cisca
More julle

Hoe was almal se naweek??

Ons was toe Hermanus toe die naweek. Was baie lekker. DH se stiefma is so opgevonde sy het sommer alklaar die boks met babaklere uit gehaal, en wou sommer al dit vir my gee.

Verder het my naarheid effens begin. Ek voel net nie lekker nie. Gooi nie op nie, maar het net so aaklige gevoel.
Ek het gou 2 vrae:

1. Wat kan mens drink vir motion sickness? Gaan Donderdag op 'n boot vir die werk se jaar-eind funksie, maar ek voel lekker naar.... :sick:

2. Dan is my eerste afspraak vanmiddag. Gaan die dr 'n sonar doen????? Of wat kan mens verwag van die eerste afspraak????

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215743 by CheriseF
Dankie julle... ek weet daar is 2 eiertjies gewees en ek glo ten minste 1 van klou vir nog 8maande :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215742 by Lynkie
Hi Zettie, hoe voel jy?? Simptome???

Jooste, jou toets datum kom al nader..XXXXXX ek hou alles gekruis vir jou!!!

Blommie, geniet die laaste BD sessies.

Cisca, en wat se die familie van die nuus?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account