× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 9 months ago #215895 by Lynkie
Hi daar,

Cisca, so bly vir julle dat alles normaal is - baie geluk!

Zettie, iets om na uit te sien, darem nog net 10 dae :)

Morgan, wanneer kom jou uitslae?

Hallo al die ander, lekker daggie.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215870 by joo~ste
Ha ha, Zettie....gaan jy weer bloed trek?? :lol:
Jou scan gaan net so wonderlik verloop...jy sal sien!

Geluk Cisca...ek is so bly vir jou! Selfs al 'n hartkloppie gesien ...dit is ongelooflik.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215865 by zettie
Hi Cisca baie bly alles is reg :) :) baie opgewonde vir jou.

Nou is ek nog meer opgewonde en kan nie wag vir 9 DEs sjoe dit is nog baie lank 11dae.

Gaan sommer more weer bloedtrek sommer net omdat ek lus is.

Lekker aand.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215864 by Cisca
Hi Julle

Sjoe, jammer maar ek kom nou eers by die huis om te kom in-log.

So ek en DH was toe by die gynie. WOW, sy skaal is baie anders as myne by die huis :blush:

Hy het vir ons mooi verduidelik waarvoor hy nou gaan soek as hy die sonar doen, en selfs prentjies geteken. Toe het hy die sonar gedoen op my maag, maar kon nie lekker sien nie. Toe is dit natuurlik broek uit om 'n inwendige sonar te doen. Ek het gelukkig voor die tyd vir DH voorberei vir wat gaan gebeur.
Ons kon toe mooi sien presies dit wat hy op die prentjie geteken het. Dr is happy met als en se dat als goed lyk. Volgens sy berekeninge is ek nou 6wk4d en die due date is 19-07-2012.

DH het toe ook vir hom gevra oor motion sickness pille vir ons cruise in Januarie, en hy het gese hy sal my 'n voorskrif gee. So donderdag se werksfunksie moet ek maar sien wat gebeur.

Verder het hy gese ek kan maar net rustig wees, eet wat ek wil eet, doen wat ek wil doen en so aan.

Ons het die kartklop gesien, dis noggal amazing :woohoo: . Volgende afspraak is die 27ste Desember en dr se dat dan sal ons selfs armpies en beentjies kan sien rond swaai. :rock:

Sjoe julle, dit tref my nou eers rerig, ek is actually swanger. Alle eer aan GOD!

Hoop julle het 'n lekker daggie verder.

Baby--dust vir julle almal ******************************

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215828 by joo~ste
Hi Zettie....geniet die groter (.)(.).....!!
Nope, ek wonder ook wanneer Cisca gaan vir haar afspraak.

Ag, dankie Morgan!! Dit is so lekker as julle saam met my opgewonde en positief is oor die IUI-siklus!! Ek het net so 'n goeie gevoel hieroor-!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215824 by zettie
Strikkie ek nie regtig veel simtome nie (.)(.) baie seer en raak groter by die sekonde en sooibrand as ek water gedrink het.

Weet iemand hoelaat Cisca se afspraak is ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 9 months ago #215823 by Morgan
Ek reply soos ek onthou... Ruby ek het baie erg kramoe gehad toe ek op fertomid was. Onthou jou eierstokke moet nou goed doen waaraan hulle niuks gewoond is nie.

Jooste super excited vir jou om te toets... het n goeie feeling oor jou!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account