× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215737 by zettie
Blommie vergeet van die OPK's hulle maak mens net deurmekaar Bd jy net en alles sal fine wees.

Ek het nie eers `n positiewe OPk gehad op die dag wat my LH gepiek het nie en hier is ek nou swanger.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215735 by Lynkie
Hi Ruby,

Ek het ook duidelike pyne gehad toe ek op Fertomid ge-OV het die sogenaamde "mittelschmertz" en daarna was dit ook gevoeligvir 'n dag of twee. Gynie het daardie tyd gesê dis maar agv die stimulasie van die meds.

Ek dink nie jy hoef enigsins bekommerd te wees nie, dit klink vir my na 'n baie goeie teken.....dalk is daar nog meer as een eiertjie!!!! :woohoo: Ek hou regtig stuif duim vas vir 'n vroeë kersgeskenkie(s) vir jou. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215732 by joo~ste
More almal!
Ek kan ook meeste maande voel as ek OV. Dit is skerperige steek pyne in ovirale area en kom en gaan. Soms selfs vir 'n dag of wat na OV. Sommige maande voel ek egter niks nie. So...ek dink dit hang maar van vrou tot vrou af.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215729 by CheriseF
More dames :)

Hoop dit gaan goed met almal :)

Kan iemand dalk bietjie raad gee asb... ek het Vrydag oggend geOV :woohoo: ek het Saterdag en Sondag ligte krampies gehad so nou en dan in die ovary area. En vandag bietjie skerper - voel amper soos period pains. Gebeur dit met julle ook? ek het nog nooit voorheen geOV nie so ek weet nou nie wat om te dink nie.. is dit maar net after effects van Fertomid en Menapur of hoe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215720 by Blommie
More more alma

Cisca - dit is 'n great telling. Kom vertel as jy terug is van die dr af.

Lynkie - Gaan voluit met die BD


Ruby - dit is wonderlik dat jy geO het!!!!

Wie toets volgende?

Ag hierby my kon ek nog nie O optel nie, Fertile Focus gee net gedeeltelik Ferning, en OPK word donkerder maar nog nie 'n Positief nie. Maar ons BD maar dat dit klap! Mens weet nooit. En as die klomp romantiese aande nie werk nie, weet ek nou regtig nie. DH se net vanoggend vir my, as ons so aangaan gaan sal ons nie kan loop nie! Maar dan is dit ook maar so! Vanaand is my laaste aand wat ek beplan het, en is nou uit idees uit. Maar DH se ook ons hou maar aan vir die res van die week. Hy glo vas dit gaan die maand happen.

Hy het vir my die mooiste NUK bottels van Duitsland afgebring. Kan nie glo hoe die prys verskil nie. Hy het vir my 4 groot bottels en 4 klein bottels met 6 ekstra tiete gekoop vir R280.00! Ons kan nie eers hier 2 groot bottels koop vir daai prys nie.

Ek moet vandag weer bak so sal so tussen in kom chat.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215713 by Lynkie
Goeiemôre almal,

Naweek was maar rustig, net Saterdagaand DH se werk se kersete gehad.

Ek kry vanmiddag my laaste menupor inspuiting dan sal ons ernstig moet begin BD. ;) Verder is daar nie nuus van my kant af nie.

Hoe was julle naweek?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215646 by joo~ste
Lekker naweek vir jou ook Lynkie...en lekker oefen... :whistle:

Dankie, Strikkie. Ek hou vir jou net so styf duimvas!

Cisca, wat 'n wonderlike telling. Dit klink mos absoluut wonderlik. :woohoo:

Ek is nou sommer weer lus vir KFC... :blink:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account