× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 days ago #214126 by Blommie
Cisca dit is nou die ander ding wat ek nie weet nie. Want sy sien vandag wat nou moet volg my CD1 is as CD8. en as ek volgens dit werk gaan hy nie hier wees nie.

Ek is vanoggend so bly ek het OPK gekoop vir elke dag van die maand. So ek begin sommer binnekort toets dat ek net kan weet wat nou aangaan.

Die blond se kop is al seer gedink.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #214124 by Cisca
More almal

Linda - Ai tog vir die simpel AF wat jou so rondneek. Hoop die twee weke vlieg vinnig verby en dan is DH gou-gou terug. Gaan DH darm terug wees vir OV die maand?

Morgan - Hoop jy rus lekker. Dis darm 'n great gevoel om te weet die eksamen is klaar ne!

Ai Ruby - Sterkte vir daai ekstra Fertomid.

Hi Ankia, en Liz

Nykie - Ons wag nog om te hoor hie dit met jou telling gaan? En simptome?

Waar is al die ander?? Klippie? Hexy? Jooste? Strikkie?

AFM : Nie veel nuus nie. Wag nou vir die gynie om te bel om te se wat die volgende stap is. So ver lyk my bloods soos volg:
12 dpo = 28 HCG
15 dpo = 75 HCG
19 dpo = 298 HCG
Ligte rugpyn nog, maar niks ondraaglik nie.

Lekker dag julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #214122 by Blommie
more almal


ruby - hoop die verhoogte meds werk

Morgan - geniet die ontspan.

AF het vanoggend opgedaag. Dr verhoog ook my meds. Sy se ek is nie veronderstel om 'n 32 dag cycle te he. So ek begin weer oor 3 dae met die meds. dan sou ek op CD11 gewees het as die heks net saam gewerk het. ek is dan op CD4 (maar ons sien dit nou as CD11) my kop is nou so plat. Ek doen nou maar net wat sy se. Hoop die maand werk dit uit.

lekker daggie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #214121 by Goggatjies
Hallo Hallo
Jammer ek was so lanklaas hier.
Was verlede week bietjie weg saam met Dh en die kids, was bietjie Magalies Park toe, dit was baie lekker, maar dit was baie warm ook.
Ons was ook een dag Sun City toe, maar dit was ook hel warm

Verder gaan dit goed met ons, ek het nou nie opgevang nie
ek sal nou so paar foto's post van die kids

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #214113 by Snoekie
Morgan,
Bly om te hoor jou eksamens is nou verby en nou kan ju lekker rus.

Ruby,
Sterkte met daai dubbel dosis fertomid vir die volgende week! Sal saam bid en duime vashou dat jou follicles sommer baie beter lyk teen Saterdag.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #214100 by Morgan
Cisca SO bly dat jou bloods so mooi klim, dit beteken daai babatjie van jou sit goed vas en groei. Wanneer gan jy vir jou eerste sonar?

Ruby hoop die dubbel dosis werk!! op hoeveel mg Fertomid is jy nou op?

Klippie hoe gaan dit met jou embies??

My eksamen is verby so nou kan ek weer relax.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 days ago #214095 by CheriseF
O ja.. simpel ekke is so gefokus om vroeg op te staan en toe nou te oefen dat ek vergeet het om my temps te vat... hoe maak julle as julle vergeet het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account