× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #214024 by klippie
Middag dames! Ai, dinge gaan so dol, ek kry nou eers tyd om te post!
Beertjie - dis lekker om weer van jou te hoor, bly dit gaan goed!

Julles dames moet 'n lekker naweek he, ek hoop dat ons Maandag goeie nuus kan he, al is dit net 1 BFP........ek hou styf duime vas! Linda Zettie?????

Strikkie, how goes, jy is skaars!

Ansa, juppeee vir die nuwe huis! Nou het jy 'n spaarkamer vir MIL ook :woohoo:

Hallo al die ander dames!

AFM: Ek voel baie beter vandag, die citrosoda het beslis gehelp. Ek het vir my Cranberry jiuce by woolies ook gekoop, maar dis nie 100% nie, dis gemeng met appel en ander goed, so ek weet nie of dit reg is nie. Ons het 4 embies wat baie mooi groei, hulle sal dit more vir ons kan "gradeer" om te sien watter klas dit is. Ek is darem nou bietjie meer opgewonde!

Lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #214002 by Slakkie
Hi almal!!!

Ek loer net vinnig in net om te sê LEKKER NAWEEK!!!!!!!!!!!!!!

Klippers ek dink aan jou netbalspan wat daar in die petri dish broei!!!
The following user(s) said Thank You: Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213988 by Blommie
Cisca, hy gaan vir 2 weke :cry:

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213985 by Cisca
Hi julle

Al weer woeste vrydag by my, hardloop omtrent rond.

Rugpyn nogsteeds erg. Het vanoggend maagpyn ook gehad, maar dalk was dit omdat ek so baie Oats ge-eet het.
Julle moet asb duim vas hou dat my nugget bly sit die keer. Gaan more oggend weer vir bloods. Is rerig bang :unsure:

Linda - Hoop jy geniet die dag saam met jou DH. Hoe lank gaan hy nou weer Duitsland toe?

Klippie - Hoe voel jy vandag?? Al iets gehoor oor die lucky 7?

Liz - Sterkte met die Fertomid

Zettie - Hoe gaan dit?

Hi almal...... Strikkie, Morgan, Beertjie, Slakkie, Lynkie, Ansa, Hexy......... hoop nie ek mis iemand nie.

Waar is Nykie????? Hoe gaan dit met die telling????

Paisley - Hoe voel jy????

Lekker dag julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213981 by Blommie
more almal

Ansa - geluk met die huis. Glo julle gaan sommer baie lekker bly

Liz sterkte met die meds

By my nie veel nuus nie CD30 en nog geen AF, temps het vanoggend weer geval, so dink dit gaan more opdaag.

Lekker naweek vir almal, ek gaan die res van die dag saam met DH spandeer voor hy vlieg Duitsland toe more

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213976 by Strik*kie

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Slakkie, bly jy is weer hier, ons mis jou jong. Wie weet dalk is daar enetjie wat deurgeglip het. ;) FXFX

Anje, die tyd vlieg darem vinnig, sy is pragtig!

Hallo Beertjie, ek is hier net bietjie stiller as gewoonlik ;) :lol:

Klipster: citrosoda, cranberry juice en dan het ek antibiotika gedrink.

Liz, sterkte met die fertomid
Hexy, vir jou ook sterkte en ONTHOU om dit te drink, en ons wag vir die fotie! :)

Ansa, bly vir die huis, wanneer kan julle trek?

Zettie, ai jong, al wat ek kan se is, weet presies hoe moedeloos mens kan raak. Maar soos Hexy se dis nie ons tyd nie , ons moet net vertrou op Hom.

Wie het ek vergeet? Morgan, hallo. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213970 by Lynkie
Liz, sterkte met die Fertomid, hoop nie jy't erge newe effekte nie!!!

Sjoe, maar dis stil hier!!!! Waar's almal?

Jooste? wat is jou PVA die maand, gaan julle iui doen?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account