× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #213939 by Snoekie
Goeie more Dames,

Klippie.
Bid saam dat daai eierjies goed lyk, en dat die die einde van jou wag vir 'n bfp is.

Zettie,
Baie jammer om te hoor dat die bloods niks kon optel nie.

Slakkie,
Oor die POAS en wyn teorie. Ek mis noggal my wyntjie baie. Het laas jaar die tyd laas 'n glasie gehad. Ek moet erken, dit klink na 'n blink plan, maar ek swig telke male en koop die HPT's, en OPK's. Maar die maand gaan ek regtig probeer om nie vroeg te toets nie. Want dit is soos julle se, dit maak net te seer as daar net een strepie is.

Hexy,
Waar is jou bakkie? Wil graag pics sien.

Beertjie,
Hallo. Ken jou nognie, maar baie dankie vir die gebedjie.

AFM,
Sit nou op derde dag van Fertomid. So daar is nie veel nuus aan my kant nie.

Lekker daggie vir almal en heerlikke naweek!
AND LOADS OF BABY DUST TO US ALL!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213936 by Ansa_S
Oe ja ons gaan na 'n groter huis toe trek!!!!!!!!!! Bly nou in 2 slaapkamer met piepklein kombuis, wag net dat hulle die huis teel en verg dan kan ons trek na 'n 3 slaapkamer huis met 'n aparte waskamer buite die huis en 'n bediende kamer!!!!!!!!!!!!
Met een helse erf met baie gras vir MJ om rond te hardloop!

Sjoe Anje jou poplap kruip al lekker vroeg, MJ wil nog niks weet van kruip nie hy wil eerders regop staan en spring!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213934 by Strik*kie
More girls

Gaan vinnig post en sal later weer personals doen.

Dit was dink ek Klipster wat geraas het oor vroeg POAS en dan natuurlik ....Skapie. :lol:

Klipster ek hou als gekruis FXFXFXFXFXFXFXFX

Chat nou nou weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213931 by Ansa_S
Haloo almal

En halooooooooooooooooo Beertjie! Mis vir jou vriendin!

Ek is maar woes besig by die skool en as ek by die huis kom dan speel ek en boetie die hele middag!

Klippie jy moet nie moedeloos wees nie, my niggie het ook so baie gehad wat bevrug is en toe dit na 5 dae kom toe is daar net 2 om in te plant en haar baba kom Februarie. Sy se haar dr het gese dat hulle nie sommer meer vandag meer as 2 inplant nie! So bid vir daardie "kindertjies" van jou en wees rustig as daar net 2 ingeplant word!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago - 14 years 10 months ago #213921 by Lynkie
Hallo julle,

Darem is dit VRYDAG!!!!!

Klippie ek hou stuif duim vas vir die sewe, laat weet asb as jy iets hoor!!!!!FXFXFX

Beertjie, dankie vir die gebedjie!!!!

Lekker dag vir almal. Loer weer later in.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213907 by Beertjie
Hallo julle amal!!

Ja julle sien reg, ek het uit die dode opgestaan! Ek het julle vandag vreeslik gemis en besluit ek gaan kom inloer! Ek sien al die ou gesigte is nog hier.. ek het juis gehoop dat ek bietjie goeie nuus van Klippie en Slakkie sou lees maar oi ek sien ek sal maar harder moet bid! Waar is Strikkie in die lewe?

Aan al die ou maatjies ek sal van nou af meer tyd maak om te kom inloer!

Jammer om van pais se slegte nuus te hoor!

Ansa, hoe gaan dit jong, ek hoor so min van jou, ek hou duime vas vir 'n maatjie vir MJ.

Hexy, ek sien jou ook so min op FB, hoop daar in sommer een van die dae 'n vet BFP vir jou!

Morgs, wanneer kry sussie 'n maatjie jong, ek sien op FB sy is al so groot en 'n pragtige dogtertjie!

Anje lyk my Lianey sit vir Janka ore aan, want sy wil niks weet van kruip nie.

Hier gaan dit goed, Janka word net te vinnig groot by die dag! Sy is vir haar mamma die mooiste ding ooit! Sal bietjie vir julle 'n fototjie kom oplaai.
Verder vat ek maar elke dag soos dit kom.

Hoe gaan dit met die res? My brein slaan bietjie toe vandag!
O ja en laaste maar nie die minste nie...hallo aan al die nuwe gesigte, ek sal vanaand spesiaal vir julle 'n gebedjie opstuur sodat die Vader julle wense en moederskote sal vul..

Lekker aand verder vir julle!
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213863 by sexy~hexy
Zettie....mens kan partykeer ALS reg doen, en daar kan niks fout wees nie, op die ou einde is dit in ons Here se hande. Ons almal hier stap al 'n baie lang pad saam (het voorheen gechat op Pampers), so glo my ons weet van al die ups en downs. Elke maand probeer elkeen maar weer van vooraf, en praat ons mekaar moed in. Dalk moet jy 'n maand 'n breuk vat en nie aanhoudend gaan vir al die toetse en uitslae en goed drink nie....soms fokus mens te hard op TTC dan gebeur dit ook nie.....Maar sterkte vir jou!!!

My Jayden het so 2jaar terug waterpokkies gehad - seker ook net 5 op sy hele lyfie. Ek is maar versigtig met bad as dit kom by masels en waterpokkies, want dit kan terugslaan. Toe hy pampoentjies gehad het - ook net aan die een kant - toe het ons hom gebad. Met pampoentjies moet hulle weer rustig wees anders sak dit af ondertoe.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account