× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 1 week ago #213862 by zettie
Dankie vir die moed inpraat Morgan ek sal maar sien Fs laat my elkgeval loop tot CD35 voor hy weer Provera sal gee so ons sal maar sien ek het nog een Clear Blue digital toets sal hom maar hou vir Maandag oggend

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #213861 by Blommie
klippie - ek sukkel baie met dit omdat ek net een nier het. Ek drink maar Citro soda en baie water dit werk vir my. Hoop jy voel gou beter


Slakkie - lekker lag ek nou vir die bottel wyn. Ek het gelukkig 'n groot wyn rak wat permanent gestock is. Mens weet nooit wanneer jy dit die meeste nodig kry nie

Ek dink ek gaan 'n middag slapie onder die lugreeling vat. Voel bietjie moeg vanmiddag

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #213860 by Morgan
Ai big hugs vir jou Zettie. Ek het eers 18DPO bietjie HGC in my bloed gekry. Het elke dag getoets en n BFN gekry het vrede gemaak met my BFN en toe op 18DPO toe is dit n baie ligte streepie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #213858 by Lynkie
Slakkie, LOL :laugh: vir die borrel wyn. Ek dink ek gaan dit ook eerder voortaan doen, ten ministe kry ek darem iets daarvan.....al is dit dan net 'n hoofpyn die volgende dag!!

Klippie, weet nie hoe voel blaasinfeksie nie, maar het gehoor Citro Soda werk ook goed.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #213857 by zettie
Ja ek nou baie hartseer regtig gehoop dit is die maand myne :cry:

Klippie ek moet Maandag weer gaan vir bloed sal maar sien maar ek gaan nou maar vrede maak daarmee dat n BFN is as Maandag kom en dit is positief dan is dit `n bonus. :cry:

Ai julle ek het alles reg gedoen die maand en nou dit. Ek het tot 2 keur `n week accupunture ook gedoen dit is so onregverdig. :cry: :cry:

Ek dink ek moet n fond stig en geld insamel sodat ek vir my kind kan gaan aaneem oorsee.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #213856 by Slakkie
Ek gaan nou groet moet gou winkels toe gaan!

Lekker middag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 1 week ago #213855 by Slakkie
Klippie jy moet cranberry sap drink vir jou blaas dit help regtig. Ek kry so woes blaasinfeksie as ek erg gestress is dat ek sommer begin bloed piepie. My weewee is so rooi en dan drup dit sommer so dit lyk soos AF (Sorry TMI) en dit brand soos die hel en dit voel of mens heeltyd wil pee. Dit gebeur gewoonlik met my in die aand so dan hardloop ek die heeltyd loo toe want dit voel heeltyd of ek wil wee maar toe raak ek slim ek vat sommer my kussing en duvet dan park ek sommer op die loo en doedoe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account