× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #213595 by Lynkie
Goeiemôre

Zettie, jy moet toets!!! ;)

Hexy, hopelik is dit binnekort ons beurt....

Klippie, sterkte met die ER, hoop alles verloop goed. :) Wag in spanning vir jou terugvoer.

Maryks, baie welkom hier. Hoop jy kry sommer gou-gou jou BFP.

Linda ek sal hard skree vir AF om te kom, sodat jou nuwe planne kan begin.

Ek's nou eers op CD20....en het nog 7 of 8 dae om te wag!!!! :(

Lekker dag verder.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213589 by sexy~hexy
More almal

Zettie...as jy wil kan jy die digital HPT gaan koop en toets....dalk tel dit al op of jy swanger is of nie....

Welkom hier Maryks...vertel ons meer van jouself?

Linda....broei daar nie dalk iets nie?

Klippie...sterkte met die ER vandag en kom post sodra jy kan!!

Hoe gaan dit verder met almal?

Het gister my Fertomid begin drink.....so fxfxfx dat dit die eiertjies die maand lekker losmaak!! Op watter cd kan mens mooi sien of daar eiertjies reg is vir OV of nie??

Sal sodra ek die bakkie gekry het 'n foto kom post, sal more of Vrydag wees :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213586 by Blommie
More Dames

Maryks- baie welkom

Zettie - Sterkte met die wag, dit is gelukkig nie meer te lank nie. :)

Klippie - sterkte met die ER

Hexy - Mag jy sommer baie goeie km's kry!

Cisca - jipppyyyy vir daai telling

Vandag CD28 en nog geen teken van AF nie. Wens die heks wil opdaag dat ons die nuwe maand kan begin Ek het al my OPK"s gekry wat ek by making babies gekoop het, so ek is reg vir die nuwe maand se elke dag toets . My hart is bietjie seer want DH gaan Duitsland toe vir amper 2 weke :( . En ek het my goedjies uitgewerk en volgens my sal O plaasvind as hy net terug is so, dan is dit net BD BD BD en nog BD.

lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213569 by Maryks
Hi dames. Ek join julle offisieel more. Dr sit my more op fertomid of clomid. Was gister en vandag vr bloedtoetse vir allerhande goed en kry more uit slae. Ek het n dogtertjie van 2 jaar en 4 maande en probeer vanaf Okt 2010 om weer swanger te raak. Ek is nou al raad op en hoop die pille sal kan help.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213534 by zettie
Ruby ek sal maar seker bietjie moet wag gaan seker net geld mors om nou tegaan toets ek gaan maar wag tot Vrydag en dan `n Clearblue HPT doen. Hulle is mos baie sensitief. :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213529 by CheriseF
Zettie :)

Ek weet hulle se as jy regtig nie kan wag nie moet mens uithou tot 12dpo met die bloedtoets.

Maar ek blameer jou nie.. as dit ek was was ek al daar! laat weet hoor! sterkte...
ek het 'n goeie feeling dis 'n BFP :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213527 by zettie
Ek kan nie meer wag nie wil TOETS !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

My borste is seer my rug is seer en het vanoggend misluk gevoel of ek is swanger of ek is besig om my self teproebeer oortuig.


Wat is die vroegste wat ek kan bloed trek ??????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account