× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 hours ago #213449 by Lynkie
Hallo julle

Strikkie, so jammer oor AF :( . So 'n 'OP' is maar 'n skok op 'n mens se liggaam en ek glo jy't nou heeltemal herstel....so ek hou duim vas vir die volgende siklus.

Ruby, op CD11 kyk dok hoe jy gereageer het op meds..hoveel follies en die grootte, ek hoop sommer lekker vet, groot follies vir jou!!!!

Cisca, enige simptome al????

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 hours ago #213442 by Strik*kie
Hallo

Hoe gaan dit met almal? En die nuwe preggie fairies?

Waar is almal dan... Hexy, Ankies, Anje, Ansa, Cornel......?????????

AF het gister opgedaag, 25 dag cycle?? WTH!!!! Maar ag wat sal seker weer regkom, hopelik!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 hours ago #213429 by CheriseF
More almal :)

So happy die BFP's rol nou in :woohoo:

Liz - met hoeveel is jou Fertomid vermeerder?

Zettie - vreeslik bly vir jou dat daai naalde werk!

Cisca - geluk geluk geluk! pas jou ekstra mooi op :heart:

Hi aan al die ander - wat is nuus?

Ek was laas week mos by my eerste FS afspraak. Ek is op 10dae 50mg Fertomid. Op die 11de dag (volgende Maandag) moet ek hom weer gaan sien. Is dit wanneer hy kyk na die follies soos wat julle dit noem? ek weet glad nie wat om te verwag by Dr Strikdas nie.. ek het nou baie om te leer ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 21 hours ago #213366 by Cisca
Zettie - Ek Ov ook glad nie op my eie nie.

Ok, ek gaan my lyf reguit hou, maar bene en arms XXXXXX

Jou DH is oulik. Onthou om sommer nou al jou koffie ook af te skaal. :silly:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 22 hours ago #213362 by zettie
Cisca hou jy maar net jou vingers en tone gekruis vir my want jou lyf moet maar liewer reguit bly hehe :laugh:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 22 hours ago #213361 by zettie
Dankie julle ek is nou sommer opgewonde !!!!!!!!!!

Ek weet dat dit nie regtig iets beteken nie maar dit is regtig soos in die eerste keur ooit wat ek wel ovuleer het.

So nou sê ek julle defnetief dat die ACCUPUNTURE moet werk.

Het nou DH gebel en telling gesê nou is hy heel paranoid ons gaan vanaand na `n verjaarsdag partytjie en hy sê sommer dadelik vir my jy gaan niks drink nie want jy weet nie jy is dalk swanger hehe hy is nogal oulikies.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 22 hours ago #213358 by Snoekie
Cisca,
:woohoo: :woohoo: :woohoo:
Dit is awesome nuus!
Ek is sooo bly vir jou! Ek bid dat die liewe Vader jou sal beskerm in jou swangerskap! En dat alles mooi sal verloop! Daai telling van jou gaan sommer lekker klim na more toe!

Klippie,
Yay vir jou mooi Follies. Ek sal bid en skree en alles kruis wat kan dat aller goed gaan met die ER en die res van die prossedures die maand!

Zettie,
Alles wat kan kruis is gekruis dat dinge vir jou ook sal goed loop die maand! Is seker jy het sommer 'n pak vol pretzels uit die thread!

Nykie en Paisley,
Hoe vorder dinge aan julle kant.

Al die pregnant fairies moet nie strangers wees nie. Hou ons op hoogte, en hou vir ons 'n spot op die pregnancy threads, ons is oppad!

AFM,
AF het uit eindelik op gedaag. Begin oormore met my vermeerderde dosis Fertomid.
Weet nie heeltemal wat om te verwag nie. Ek is net dankbaar dat ek nie die meds in die middel van die kersmark moes vat nie. :whistle:

Lekker daggie vir almal.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account