Middag almal
Cisca....baie baie geluk met jou BFP....hoop jy gaan 'n gesonde 9mde van swangerskap he!
Pais...al enige nuwe nuus?
Klippie...sterkte met more se ER.....hou ons op hoogte
Jammer ek was so MIA....gemoed maar net weer bietjie down...ek dink ons almal weet hoe dit voel as daar so baie BFP's inkom en niks gebeur aan jou eie kant. PREGGY FAIRIES - nie dat ek nie happy is vir julle.....maar dit vang my so nou en dan.
Op cd5 vandag, en ons dorp het glad nie Clomid nie

Glo 'n landswye tekort gehad, kan more kry, maar ek moet al vandag begin, so gaan maar weer die siklus Fertomid doen, en volgende siklus dan die Clomid *sug*
Ansa...bly jou DH het sy voet so bietjie neergesit
Strikkie...moet jy een of ander tyd weer gynie toe gaan? Chat jy nou ook op Getpregnant?
Ek sien op die ander forum Jooste is op 'n besigheids trippie ....so dis hoekom sy so stil is.
Al die ander dames - hoe gaan dit?
Het darem vir myself so bietjie goeie nuus...het 'n Corsa Utility gekoop, moet net kontrak teken en dan moet die bakkie afgelewer word. Nou nie nuut nie, 2008 model
Ok...gesels weer!!