× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #170123 by Paisley
AL 'n JAAR!!! my genade strik - waar is die tyd heen. Agge nee... dit suck. Shame en ou vix het so hard gewerk vir haar Ghd. Dit moet aaklig wees. Ai as my Ghd nie so 'n getroue vriend was nie, het ek hulle sommer geboikot!

Julle maar nou slaap boeta darem vir 'n vale. Hy het eeue laas geeet. Maar ek is te bang om hom wakker te maak...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170118 by Strik*kie
Hehehe ek dink ook nou net as Pais weer preggies is ;)

Jooste, dis jack russel terrier. Maar dis amper so baie werk soos maltesie, :lol: hy baljaar so in die tuin ek moet hom amper 2x/week bad :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170116 by joo~ste
Pais
Ja - ek voel ook so oor my FS. Ek voel ook baie verlig....so asof ek nou maar rustig kan raak, want die FS weet wat hy doen en dit is nou net 'n kwessie van tyd. Het jy toe net op meds swanger geword of met IUI?

Haha....dit sal nou funny wees as jy dalk weer swanger is??!!! :P

Strikkie
Watse soort hondjie is dit?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170113 by Strik*kie
Die mense van GHD het nooit pryse deliver nie - shame dis erg vir Jana. Kan net dink hoe sleg moes sy voel.

Puppy is al amper jaar oud hoor :lol: en woelig ek kan my verkyk en doodlag, baie anders as ons worsies hoor. Gisteraand kom hy daar in met so snaakse ding vol modder, ek vra vir dh wat dit is. Toe ons kyk is dit stuk droewors wat hy al gisteroggend vir hulle gegee het, toe onthou hy gisteraand waar hy die wors begrawe het in die tuin. Dink hy het hom doodgeskrik toe hy sien ek is besig om tuin nat te maak :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170108 by Paisley
wat het geword van die ghd kompetisie?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #170100 by Paisley
cool strik - ek is sooo bly manlief gaan vir 'n toetsie. Ek weet julle babatjie is sommer om die draai hoor!. Hoe gaan dit met julle puppy? so van babatjies gepraat?

Ag ja wat - daardie 58 kilos lyk vir my op hierdie stadium so ver soos die suiderkruis!

Ek ken die gevoel Jooste, maar 'n FS was die beste ding wat met ons gebeur het. Ons moes dit vroeer gedoen het. Dit was 4 maande vandat ons die eerste keer die FS gesien het todat ek swanger was...

Ag ek moet sê, ek mis nogal die hele ttc ding... ek was obsessed soos jy nie sal glo nie jooste! Was hilarious. Ekt nogal noudiedag my temps weer begin neem. Is nogal weird, want ek het nou post-O temps al vir 20 dae lank... dalk maar agv die opstanery in die nag...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170097 by joo~ste
Strikkie
Het jy spesifieke planne vir die siklus (medikasie of so?). Aan die begin wou ek geen dokter naby my sien nie, want ek SAL SONDER HULP SWANGER word. Nou.....kan ek nie wag om my FS te besoek om te hoor wat hy voorstel nie. I'm READY for all the help I CAN GET!! :unsure:

Pais
Ek is bly die rakker slaap nou. Seker maar die ent wat hom so pla.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account