× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #169884 by elrike02
Aletta,
Ons is een groot familie op Moomie! En dit is baie lekker om nuwe vriende te maak!!! Ons gaan jou mis vandag! Hoop jy het 'n wondelike dag en dat die dag sommer gou verby vlieg!!!

Nuus aan my kant.... Dink die naarheid het my!!! 1 keer gehardloop. Darem het ek ontbyt geeet en sover nog niks weer nie!

Hoop julle het almal 'n fantastiese dag! Ek gaan gou Moms & Tots toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169840 by Aletta1
More,

Ek wil graag baie dankie se vir jul almal, ek vind dit ongelooflik moeilik om vriende te maak. Jul het my hier verwelkom en my een van jul gemaak sonder om 'n oog te knik.

Jul is vrygewig met jul vriendskap, woorde van bemoediging en vriendelikhei. Baie baie dankie! Ek voel regtig bevoorreg om deel van jul groepie te wees.

Wel, dink aan my vandag, 'n dag saam met die baas sonder internet .... dit gaan 'n lang een wees.

Hoop julle almal het 'n lekker dag

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169784 by Morgan
Hello julle

Was vandag heeldag by Anje... haar due date is Sondag, so Lianey kan nou enige dag kom, baie exciting!!!

Ella dis amazing hoe hulle als so kan beplan, mag dit vir jou jou BFP bring waarna jy so smag!!

Maire so bly dit gan goed met jou 2 mannetjies.

Ansa pragtige pensie, geniet more... een van die dae hou jy MJ vas.

Strikkie hello jys vreeslik stil deesdae???

Elrike geluk met die babatjie bly als gan so goed!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169751 by ella~bella
Plesier Aletta! Jy sal gou 'n afspraak kry, jy sal sien!

Strikkie, vakansie is altyd lekker!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169748 by Strik*kie
Ella, ons hoop so ;) Vakansie was lekker, wou sommer nog bly, maar dis baie warm daar :lol:

Aletta, hoop jy kry vinnig afspraak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169746 by Aletta1
dankie! ek het al twee keer gebel maar niet die antwoord masjien gaan aan. ek sal more oggend bel voor ek in gaan by seminaar.

baie baie dankie

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169745 by ella~bella
Hey Strikkie! Hoe was jou vakansie? Jou BFP is mos ook nou net om die draai....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account