× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #170075 by Strik*kie
Hi Jooste, het hoeka gewonder waaar is jy heen. Hou fxfx dat daai eggies vat soos Toyota met 1 stoot ;)

Morgan skies het jou nie geantwoord nie, ek was weg vir week so het min gepost. Maar ek check julle nog op hoor :lol:

Hallo Paisley, shame man hoop hy voel beter. Andersins klink dit of hy baie soet is, so dan en wan kan hy seker huilerig wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170069 by Paisley
hey dames!!! sjoe maar ons ou engelkind gee my opdraand vandag. die spoeg loop, hy is huilerig, slaap sleg. Ek is dit gladnie gewoond nie. Maar dit is weird... wanneer hy moeilik is, is dit altyd op die een dag 'n week wat die bediende kom.

Hey jooste. Ek hou alles gekruis vir jou vir hierdie siklus!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170055 by joo~ste
Middag almal!!
My internet is vandag soooo stadig. Ek sukkel om op te vang. Kon darem sien dat Ella baie opgewonde en positief is oor naderende FET en dat Cornel kruissteek (of so iets doen!). Baie mooi!!

AFM
Ek is op CD13 en het 2 pragtige follies wat enigetyd gaan pop. My lyf het mooi op die Femara reageer en tans is ons besig om te BD dat dit klap om sommer altwee daardie eggies te kan beetkry!! Ek is so opgewonde en vreeslik positief!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #170003 by Strik*kie
Hi julle

Wow Cornel dis baie mooi, ek het lintwerk gedoen maar hierdie is baie mooi, ek hou van daai 1 met die kruiwa (ek het manie oor kruiwa in 'n tuin lol)

Hoop dit gaan goed verder met almal?

Ankies, hoop julle net word gou uitgesort, mis jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169988 by Cornel
Nee wat nommer 6 wil nie werk nie. Maar ek dink die sal julle kan help.
Daar is nog 2 ander prentjies ook,gaan kyk maar op my fb is die fotos.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #169977 by Cornel

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169976 by Cornel

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account