× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 7 months ago #170096 by Strik*kie
LOL my rekenaar is so stadig vandag ek antwoord 3posts terug se antwoord dan lyk dit funny. :lol:

Paisley was weer by dr. Het cd3 toetse gedoen. Skildklier is nou normaal so dr se al hormone is weer in werking en goed. Toe moet ek cd21 doen, as nie reg gee hy clomid, maar toe is O goed so nie nodig vir pilletjies. Wel nou try ons weer die mnd en dan gaan DH vir ou toetsie. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #170092 by Strik*kie
Paisley, nee jong ek sukkel self om my laaste 4 kg te verloor grrrrrrr, maar ek het ophou oefen en kry net nie weer die lyf aan die gang nie. :lol: Ek het gedog toe ek daai 1e 2.8kg verloor ek gaan sommer tjop tjop weer my 58kg weeg ....SURPRISE... toe nie so maklik nie hehe

Dis seker maar die enting wat hom laat gaga voel. Shame man. Dis seker nog vroeg vir tande of hoe?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #170091 by Paisley
hehe - daai marathon klink goed vir my jooste!!! ek sal julle van die kantlyn af encourage! Was julle toe ooit by 'n FS strikkie? Ek het bietjie tred verloor...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #170089 by Strik*kie
Lol Jooste, ons wil op die stadium almal Toyotas wees :lol:

Gaan goed met my. Nie rerig klagtes nie. BD - marathon begin sommer die naweek al ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #170087 by Paisley
jooste, ek dink nie die oukie is siek nie - pappa dink hy kry tande, want hy kou darem maar vreeslik sy handjies - maar ek glo nie dit is tande nie. miskien is dit maar net een van daai dae! Darem slapies hy nou... Dit is vandat hy sy ent gehad het 'n week terug dat hy so moeilik is...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #170083 by Paisley
ja strikkie - ek het regtig 'n ou droom babatjie. Hy is regtig 'n maklike knapie. So dae soos hierdie laat my skoon stomgeslaan - ek weet nie wat om te doen nie... Hoe gaan dit verder met jou?

Ek sukkel my alie af om die laaste 2 kilos van my swangerskap af te skud - so ek oorweeg daardie 13day dieet wat so die rondte gedoen het op pampers laas jaar! Het iemand dit ooit probeer? Want wragtig gesond eet en draf werk nou nie meer nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 7 months ago #170081 by joo~ste
Strikkie! LOL :laugh:
Ja nee...as ek nou ooit 'n Toyota wou wees...dan is dit nou! Hoe gaan dit met jou?

Pais: Ag shyme...is die knapie siek?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account