× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #167076 by Goggatjies
hehe - rakker. Ek sal maar vir manlief die maatband in die hand stop en se hy moet dit self doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167074 by Rakker

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167067 by Morgan
More julle

Driekie baie baie geluk met jou bulletjie! en dankie vir die laat weet was nogal exciting om te sit en wag vir nuus, nooit gedink dit sal so vinnig gaan nie. Hoop hy bly so soet.... wat se Markus van sy nuwe boetjie?

Ankia dis awesome scan pics!! whoop whoop kom ons hou almal duim vas dis n dogtertjie!!!

Anje jy begin jou ML darm te lekker met die weer. Lianey moet net nie kom voor ek by jou n draai kan maak nie.

Carli het vanoggend tot 9 uur geslaap so ek kon ook heerlik laat slaap en in die bed le met n beker milo.

Het Saterdag saam Tienks gaan koffie drink, Shayne is yslik groot en te mooi vir woorde, daai dimpels om gan nog baie girls se harte laat smelt. Hys n maand jonger as Carli maar maklik n kop langer as sy as dit nie meer is nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167026 by Goggatjies
So hierdie een is waar sy se sy dink dit is dogtertjie, weet nie hoe sy dit sien nie.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167025 by Goggatjies
So hier is so paar scan foto's
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167012 by Goggatjies
Wow driexter, weer een baie geluk, dit was so vinning

Goeie More
We el ek was vir my scan, en dit was so lekker, sy het 'n halfuur gespandeer om alles vir on te verduidelik, met W op my 12 weke scan was die dokter so mislik, ek het nie eers geweet wat hy gedoen het nie.
Die neus been is daar, die nek velletjie is perfek.
En sy het probeer loer wat dit is, maar dit is baie vroeg. Sy het gesê............................................

sy dink die is 'n DOGTERTJIE, maar ek raak nie opgewonde nie, ek het weer 'n scan op die 02de April, dan gaan sy sommer 3 d ook doen en dan sal ons bevestig. My hart glo nog dit is 'n seuntjie, maar ons sal maar sien
Hartklop was 154 p/m
lengte 6.6 cm

Die naweek was verder rustig, het nie veel gedoen, was weer lekker naar en verskriklik met die wit telefoon gesels Saterdag aand.

Julle moet almal 'n baie lekker daggie he
Ek sal nou foto's scan en vir julle op sit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166886 by Driekie
Helloooo - hoezit almal!!!???

Ja nee kyk n hele paar kilogramme ligter!!

Gou my storie vir julle kom post - reg..
Donderdag aand n spontane :X en so amper n uur later (ek dink so half9) het ek beginne krampe kry maar niks ernstig nie.Ons het dit maar getime vir "in case" en agtergekom dit wissel tussen 3 en 5 min uitmekaar..
So half11 se ek toe kom ons kruip maar in en as iets gebeur gebeur dit...heeltyd deur krampe tot so 12:15 toe besluit ons om maar hospitaal toe te gan vir "in case"..
Daar gekom het hulle my ondersoek en skok...6cm ontsluit al...die monitors kon nie my kontraksies lekker optel nie en 2uur toe die dok my ondersoek was ek 7cm ontsluit maar die kontraksies raak niks erger nie en hy besluit toe om my water te breek wat toe 2:11 gedoen word en so 15 min later het ek 3 REEEEEEEEUUUUUUSE krampe agtermekaargekry (op die 3de is ek in die delivery room ingestoot) en met die 4de kramp het ek hom in 1 go (2xasemteue) uitgekry...en my 3,9kg engeltjie was uit

Nou jaa al eina van die hele storie is dat ek nogal n paar "1st degree" skeurtjies opgedoen het...

Die dok het sy rondtes so 11uur die oggend kom doen en gese ek kan maar huis toe..maar ons moes tot so 4uur se kant wag vir die medikasie en inspuitings voor ons kon gaan...


En so waar as vet hy is n engeltjie...hy't onmiddelik gelatch so jipppeeeee ek borsvoed!!!!!!En omtrent heeeeeeldag geslaap.Gisteraand half8 gefeed en gan slaap weer n keer so 12 uur..maar hy was toe laaank wakker tot so 2uur en weer gan slaap tot so 7uur vanoggend...

Hoop almal het hulle foties gekry..ek het van n paar mense gehoor wat hulle s'n nie gekry het nie so dis hoekom ek vra...

Sal Maandag probeer inloer...hoop dit gan goed!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account