× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #167313 by Morgan
Hexy dink so daaran as daar niks fout is nie dan kos dit jou net R130 en as daar dan wel fout is kan dit jou baie erger probleme spaar.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167312 by ella~bella
Shame Hexy, laat check maar liewers uit. En ja, jy is deur baie die laaste ruk. Nie net die laaste 2 weke nie. Ek dink die breuk is 'n baie goeie idee. Ek is maar dom met die plekke hier by.. ken die Kaap goed, maar dis te ver om te ry. Sou baie graag wou help.

Morgan, ek ken die progesteroon pille. Ek het dit laas gekry. Utrogestan wat ek vaginaal moes gebruik, nou moet ek spuit. Ek sal graag by die FS wil hoor wat die verskil is. Ek gaan ook sommer dat hulle my progesteroon toets, dalk is dit die probleem, want my embryos wil nie heg nie.

Ek het die laaste week van 3 van my vriendinne gehoor wat swanger is. Hulle is 3 baie goeie vriendinne van mekaar ook, so dis amazing dat al 3 so saam swanger is!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167307 by sexy~hexy
Het nou gebel, dit kan van R130 tot en met R1000 kos, en ek gaan dit kontant moet betaal :( Daar is nie nou geld vir dit nie, want dit hang af wat die susters als observeer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167302 by Goggatjies
Sexy, beter maar om te laat kyk wat dit is.
Dit kan spanning wees ook, die laaste 2 weke was erg op julle almal.
As dit erger raak gaan maar eerder ongevalle toe!! Jy moet na jouself kyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167295 by Morgan
nee hel... ek was 12 uur die aand opgeneem op n drip gesit, meds gekry 3 ure daar gele en n EKG en die rekening was R1200 en die medies het dit betaal.

n EKG is al wat gaan wys of daar fout is by jou hart. Dis letterlik net van daai ronde plakkertjies wat hulle op jou plak en dan na 2 minute print die machien n verslag uit, kan onmoontlik nie R2000 wees nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167288 by sexy~hexy
Die tannie by die dr se spreekkamer het netnou vir my gese 'n EKG kan maklik R2000 kos WTF?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167282 by Morgan
Ek het ook sulke pyne gekry na Carli gebore is, was toe al die tyd net iets wat in my rug vasgedruk het, maar mens weet nooit met sulke goed nie. As dit rerig erg is gaan na die naaste hospitaal se ER toe dat hulle gou n EKG doen, hulle sal gou agter kom as dit jou hart is en dis nie soveel duurder as n gewone drs besoek nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account