× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #166812 by Lia
Hi girls,

wil net vinnig se, dr se in (in plein afrikaans) ek is nog bot toe, sy verwag dat L eers oor 2 weke sal opdaag, vol termyn dus. Verder gaan dit goed, behalwe, ek het 200 g verloor die week en L het nie so baie gegroei nie, maar ek sien dr weer Vrydag, so sal dan sien wat se sy dan.

Lekker nawee vir julle. Ek het Maandag en Dinsdag nie 'n kar nie en ek is op maternity leave van vandag af, so het lekker baie tyd om dan op te vang.

Geniet jul naweek !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166795 by Chanz
Middag Almal

Hoop dit gaan goed met almal :)

@ SexyHexy as jy clomid kan kry gebruik dit want dis beter as Fertomid.
Ons FS se die clomid maak beter eiers. Die fertomid werk maar maak minder en kleiner eiers.
Hier in KZN sukkel ons om clomid te kry so ons gebruik maar die fertomid and dan moet ek nog inspuitings ook gebruik om die eiers groter te maak.
Met my eerste en 2de rondte het ek Fertomid gebruik en altwee keer moes ek inspuitings ook gebruik.

Sterkte :)

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]
TTC for just over 2 years 2009-2011 Male & Female Infertility
PCOS and IR diagnosed in 2010 put on glucophage
No BFP after 6 months
2010- one MC (nature took it's course) :( One more angel in heaven :)
First FS appointment Jan 2011, PCOS confirmed to be extremely severe. No ovulation and hormones completely imbalanced.
Jan 2011-first medicated cycle with normal intercourse = BFN
Feb 2011-...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #166776 by joo~ste
Ansa:
Ek is ook doodseker dat my dag gaan kom. Ek weet is gaan 'n mamma word...dis net 'n kwessie van tyd. (sug....dit vat nou net al so damm lank!!)

ANkia:
Tel jy baie gewig op...of kyk jy nogsteeds so mooi na wat jy eet?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166752 by Aletta1
Ansa,

Ek weet hoe jy voel, sit jou voet neer en spandeer daardie tyd saam met jou man soos jy wil!! My ma hulle wil ook nie party dae verstaan nie .... maar mens moet jou man staan anders raak dit net erger ....

Hoop jy voel beter

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166749 by Aletta1
Ek stem ook saam met Jooste en ansa, my dokter het my al die after lope twee maande van CD2 af of die pille, die eerste keer was van CD5 af ... wees eerder voor bereid!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166735 by Aletta1
BAIE BAIE GELUK DRIEKIE, GENIET ELKE OOMBLIK!!!!!!!!!!!!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166720 by Aletta1
Hi Hexy,

Ek het ook nie geovuleer nie, na die tweede maand van clomid en 'n ovidrel inspuiting het ek geovuleer, laas maand het ek nie die inspuiting gekry nie en ek het weer geovuleer maar is nog nie swanger nie. Hierdie maand het hy me op Fertomid gesit maar net 50g, so nou hou ons duim vas.

Die apteker het vir my gesê dat die twee is maar so te sê dieselfde!

Sterkte vir jou

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account