× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #167522 by joo~ste
Morgan
Ek kyk na die foto's en raak SOOOO broeis. Ek kan nou nie meer wag om self 'n mamma te word nie. Die kleingoed lyk te adorable!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167520 by Morgan
More more!

Ek sien dis nog maar baie stil hier. Ansa, anje waar kruip julle weg??

Aletta mens kan die babatjies enige tyd van so 16-20 weke voel.

Hier is so paar fotos wat ons saterdag geneem het.

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago - 15 years 6 months ago #167519 by joo~ste
More almal!
Ek wou so stuk stuk opvang...maar my browser gaan hang elke keer.....grrrr :angry:

Sexy: Ek sien jy het begin met Fertomid. Ek hou vir jou styf duim vas...dalk kan ons 2 nog saam swanger word. Ek is vandag op CD4 en het my 2de Femara pilletjie gedrink.

Driekie: Fantastiese kraam verhaal!!!! Dit klink so wonderlik. Baie geluk met die latching ook wat so glad verloop het.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167478 by Aletta1
More Ankia,

Ja ek weet, ek moet myself onder die gat skop en positief wees, ek weet!!

Hoop dit gaan verder goed met jou

vertel my, wanneer begin jou baba te beweeg vir die eerste keer. Jammer ek vra silly vrae, ek weet maar min, ek het nog altyd weg gehardloop wanneer mense praat van wat gebeur ....

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167464 by Goggatjies
Goeie More Aletta & Sexy

Sexy, whoohoo, dit sal nice wees om jou weer bietjie te sien

Aletta, 'n mens gaan maar aan, en viir jy jou oë uitvee is jy swanger. Ek weet dit is moeilik. Maar ek hou duim vas vir julle almal

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167457 by Aletta1
so daar is darem iemand so bietjie nader aan my!! Ek het die naweek die fertipil plus op die ingewing van die oomblik gekoop. Die eerste keer toe ek ginie toe gegaan het het ek 'n pamflet gesien van dit. Ek het sommer net my oë toe geknyp en dit gekoop, ek het die eerste pil gedrink nog voor ek by die apteek uit is .....

ek moet weer die 22ste gaan vir 'n scan om te sien of ek dalk eiertjies het wat die ding kan doen .....

ek weet nie aldag hoe vrouens deur dit gaan maand na maand sonder om heeltemal hul kop te verloor nie!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167452 by sexy~hexy
Ek bly in die Noord-Kaap.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account