× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 6 months ago #166629 by Goggatjies
klipster ek sien jy kan 'n 6 maande visa kry vir single entree en multiple entree - dit kos dieselfde

My baas het 'n multiple entree gekry al het haar itinerary gewys dat sy net een keer ingaan.
Maar ek dink jy kan vra vir 'n mulitple entree ene en dan sien wat gebeur ( jy sal outomaties 'n multi entree kry as jou itinerary was dat jy in en uit gaan gaan)

Jy kan dan soveel keer soos wat jy wil in die ses maande wat die visa ge-issue is, in die UK ingaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166628 by Slakkie
Helllloooooooooo!!!!!!!!!!!


Driekie geluk met E se geboorte!!!!!

Elrike geluk vir jou ook met jou BFP!!

Klippers howzit - ek join jou met 'n besigheid want ek is net so gatvol vir my kantoor!! en almal se k@k wat daarmee saamgaan!!! Miskien moet ons ook so frisky housewife besigheid begin ummm telesales op 'n manier :laugh: :laugh:

Strikkie een van die dae gaan jy jou bfp hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166621 by klippie
Nee Hexy. Ek het by die huis gebly! Ek het vanoggend meer by die huis gedoen gekry as 'n hele dag by die werk.
Ek gaan deur 'n slegte patch waar almal en alles my irriteer by die werk! Dis nie lekker nie, want ek skree heeldag op almal en gooi tantrums en hulle bly net freaking onnosel en aspris en maak foute. En dan word dit my probleem om dit uit te sorteer en vir die kliente te verduidelik. Sal 'n plan bedink dat ek meer gereeld van die huis af werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166620 by Goggatjies
Ansa - jammer jy het so goor gevoel gisteraand
Ek raak ook kwaad as my man mense nooi en ek wil rus

Klipster ek loer gou vir jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166619 by Ansa_S
Tsunami golwe het al plekke in Japan getref, En klink my hawaaii moet ook ontruim.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166617 by sexy~hexy
Klippie...het jy nou soos in bedank by jou werk? :blink:

Jooste...ek weet my skoonsus het gese die Femara is duurder as die clomid/fertomid, maar dat gynies dit nou deesdae meer begin voorskryf, want dit het ook nou beter resultate begin gee.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #166614 by klippie
Vrekkit Ansa, ek het nog nie gehoor nie. Sal gou op Sky gaan kyk.

DH het nou gebel - hy gaan vroeg ry by die werk dan kan ons vanmiddag 'n rondte gholf gaan speel! Joegaai!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account