× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 8 months ago #143554 by Morgan
Moenie nou moed verloor nie strikkie 2011 is jou jaar!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143553 by Laliek
Ag Morgan Carli is te pragtig!!!!

Ankia ek is so bang om iets te doen voor 12 weke - lekker paranoid ek weet!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143552 by Goggatjies
Strik ek is baie jammer
jy is so 'n ongelooflike mens, en ek is seker jy sal 'n wonderlike mamma wees. Maar ek dink jy moet jou man laat toets, en daar is baie ander maniere om jou te help swanger word as dit dan nie natuurlik gebeur nie.
Vriendin moenie opgee nie. Ek weet jy voel moeg vir die hele ttc ding, maar moenie moed verloor nie.
Ek weet jou ouderdom is nie in jou guns nie, maar jy sal 'n baba vas hou, een van die dae!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143550 by Cornel
Ek stem Ankia! Carli is 'n regte ou sweetie pie!!!!!!!!!!!

Ai ou strikkie!!!!!! Sterkte ou girl!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143546 by Strik*kie
Hallo daar

Voorspoedige Nuwe jaar vir al julle girls!!!!

Het al vroeër ingelog en kon nog net nie post nie, was nie gister by werk so dit gaan weer dol so vroeg in die jaar ;)

AF het toe begin so .... geen verder kommentaar nie!!
Gaan nou maar ernstig besin oor ttc en dit begin aanvaar.

Julle moet lekker daggie hê, sal dalk later weer inloer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143545 by Goggatjies
Morgan - Carli is te pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #143544 by Goggatjies
Ons kyk na die opel Zafira 2.2

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account