× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141133 by Tienka
Hey G, lekker om jou te sien!! Ag geniet die wegbreek, ry asb veilig en kom uitgerus terug!! EN bring hope foto's saam!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141119 by sexy~hexy
Hiya G :) Sjoe....julle moet dit geniet, self mooi ry en veilig terugkom...geseende kerstyd vir jou en jou gesin ook...en "sien" weer in 2011 ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141117 by G Baby
hello almal,ek was vrek lanklaas hier. Hoop dit gaan goed met almal,sien darem op FB wat gebeur en hoe dit met meesste van julle gaan. Gaan goed met ons almal,De Nys nou 6 maande en hy weeg nou 8kg. Hy is die soetste en liefste ding en ek geniet hom vreeslik. Hoop dit gaan goed met al die swanger vrouens ook!
EK het net gou kom groet ons is oppad st Lucia toe, is daar tot 3 Januarie. Mag julle almal 'n baie geseende kerstyd saam julle families h? en 'n baie mooi 2011. Mag daar in 2011 nog hele paar BFP's opduik en ek kan nie wag vir al die nuwe babatjies wat hulle opwagting gaan maak in 2011. Die wat ook op vakansie gaan veilig ry en geniet julle vakansies baie. Praat weer met julle in de nuwe jaar.
Lekker Rus!!! xxxxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141107 by sexy~hexy
Ai ai...vroegoggend alweer stil....WAAR IS ALMAL???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141067 by Tienka
More almal!!

Hexy, baie sterkte met die onderhoud, knock 'em of their chairs :laugh:

Anje, ek hoop regtig daai kombuis ou stront julle nie vandag rond nie, en yeah vir die foto, sal ongeduldig daarvoor wag :laugh:

Hallo Karin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141059 by KarinM
More girls!

Hexy - BAIE sterkte met die onderhoud! Wat bedoel is om te gebeur sal wel gebeur - dis reeds uitgele vir ons almal. :) Mag jou wens daarmee wel vervul word! Knock 'em dead!

Hi Anje. - Yeah! foto's!! :lol:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141051 by Lia
More girls, my planne is toe bietjie anders vandag, ml het nou net gery en ek moet wag vir kombuis ou, weet nie hoe laat kom hy nie, so ek het lekker tyd om op te vang, gaan gou so maak.

Het gisteraand my 25 weke boep afgeneem, sal nou nou post.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account