× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141175 by sexy~hexy
Dit was OK....LOL...kan my gat skop dat ek nie die advertensie deurgegaan het nie, al 3 die vrae was op die advertensie gebasseer, en toe heel laaste moes ek myself verkoop. Maar ag wat, ek het my bes probeer! Hopelik sal ons teen einde volgende week weet :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141174 by KarinM
Hexy - ek het gesien! 7 is my gunsteling nommer.. :)

OOOOOEEEE... het skoon by my uitgewaai! Hoe was jou onderhoud to Hexy???? Wanneer weet jy?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141173 by KarinM
Sjoe maar julle gesels vandag darm! Lekkerrr... lol

Pais - jou tyd raak min! Dalk verras boeta julle nog en kom bietjie vroeer as die 36 daggies wat oor is. :)
Baie bly alles gaan so goed.

Anje - Lilly is 'n baie mooi naam... mmm... beywer maar manlief nog so bietjie ... :lol: - enige naam kan kwaai klink met die regte stemtoon, glo my! Hehe
Ek het ook al die magie gehad wat styf trek en dan weer ontspan... het ook al gewonder soms of dit sussie is wat rek daarbinne of BH... voel soms ongemaklik maar nie seer nie.
In die aande is ek vreeslik ongemaklik, my maag swel en voel of ek gaan uit my nate bars dan. Sheez... nog ten minste 10 of 11 weke om te gaan.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141170 by sexy~hexy
Ons is op bladsy 777 :woohoo: LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141167 by Paisley
Ja nee anje - al die pyne is maar vreemd, maar dit is regtig eintlik erger vir die manne as vir ons. My manlief raak soooo bekommerd as ek 'n pyntjie kry! En alles is ook maar vir my nuut, so ek weet nei hoe om dit vir hom te beskryf nie!

Op 25w mag dit netsowel braxton h wees. Solank dit net nie erger raak nie, en nie seer is nie is dit 'n goeie teken dat jou liggaam begin oefen om geboorte te gee!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141163 by Lia
Dankie Pais, ek het ook eers gedink dis baba, maar dit voel definitief of my hele pensie soos 'n spier saam trek, maar daar is geen pyn nie en dit klink vir my soos wat die boeke beskryf as BH. Dit gebeur baie ongereeld en seker so 1 keer in 3 dae. Miskien is dit maar net baba. Ok, die pyn wat ek gevoel het klink presies soos jy beskryf en dit het regtig gehelp om te le. Wow, so nou weet ek hoe dit voel. Ek is seker hy gaan sy kamer love !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141155 by Paisley
jooste - ek hou vir jou duime vas! Ek sal vannaand summier fotos neem en opsit vir julle. ONs het nie 'n 'tradisionele babakamer nie'. ons het die kamer reggemaak vir 'n seuntjie van so 1-7jr... gedink dit is meer prakties so. Ons hoop maar boeta hou van sy kamer as hy sy eie besluite kan neem!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account