× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #141195 by Paisley
ek is baie gelukkig en dankbaar ja, Karin. Ons kry 4.5 maande waarvan 3 betaald is, en die ander 1.5 maande kan jy uit gewone verlof neem. Ons kry darem ook so 32 dae verlof per jaar.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141193 by KarinM
Hi Driekie! Bly om te hoor dit gaan goed met julle. :) Jammer oor die nuwe woef, hoop hy gaan okay wees. Dis te cute van die vlermuisie! Moet julle hom ook inspuit en alles? Vir goed soos rabies ens nou... dis seker maar iets om oor versigtig te wees ook.

Dankie Pais :) Ek glo alles sal uitwerk soos dit moet. Hopelik met 'n betaling bygese...LOL.. wil nie sit en sukkel met Uif en hul patetiese betalings nie.
En jy? Betaal jou werk mos alles ne? As ek reg onthou?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141192 by Paisley
ai goggie karin! Dit is nogal 'n groot stress as mens nie weet wat gaan aan met 'n mens se kraamverlof nie! Ek glo alles sal presies uitwerk soos jy dit wil hê. Op die ouend gaan dit oor die welstand van jou ou babatjie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141190 by Paisley
heya drix!!! hoop die ou brakkie is alrait!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141189 by KarinM
Ek het nog geen idee nie Pais... effe gestres daaroor, maar glo dit sal uitwerk. Ek werk van die huis af en is die enigste wat die company SARS en betalings doen (die slegs gedeelte van al my werk) so ek sal nie heeltemal om "verlof" wees nie, so hopelik sal my baas instem om my either vol te betaal of gedeeltelik aangesien ek altyd op bystand gaan wees en ook al die pad gedeeltelik gaan werk.... Hy is soos 'n bul met 'n seer horing op die oomblik so ek het nog nie met hom bespreek nie, sal dit doen in Januarie of so as hy verlof gehad het en weer in 'n nice bui is.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141188 by Driekie
Hallloooooo almal!!!Skuus ek loer net - ons is vrek vrek besig maar dis darem nog net 2 weke voor ons ons stil tyd het en dan kan ek weer laaaaaaank saam chat!

Ek is sommer vies dat ek so baie mis en dan sodra ek wil post vergeet ek ALS!

ONs het so maand terug n nuwe inwoner hond gekry wat agter ons een wyfie se lyfie aan was en toe sommer gebly het...Ek het hom sommer Spikkel gedoop en toe stuck dit per ongeluk
Nou ja - hyt lelik siek geraak en binne 2dae so uitgeteer dat ek byna gedink het hy sou vrek gisteraand!
Gelukkig kan ons honde inspuit en het die veearts vir ons 3 inspuitings gegee vir hom vir gisteraand en hy is nou vanoggend veearts toe..ek moet nou-nou bel en hoor wat is fout

Verder vorder my vlermuis "Bruce" baie goed - dis so so so cute..hy's soos n minatuur hond...krap die oortjies en lek homself en als!!!ADORABLE!!!!!

En dan ga dit met my kat-kinders en mens-kinders baie baie goed!!
Eoin het skeef gedraai en my vir so 2 dae voos geskop want SHO hy skop hard!!!!!
En dan het ek UITEINDELIK weer die pram aanmekaar gesit gekry gisteraand en is die kleertjies nou uitgesorteer..ons sal seker gou die naweek net die cot uithaal en skoonkry en die kamer bietjie re-arrange dan is my baba-werk klaar en moet ek net die goed wat nog kort gan koop..dan is als reg
Ek gan die 28ste by Maryke by Genesis vir my 4d 3uur die middag..en ek sien dok weer die 10de Jan...en hierdie trippie JHB is my laaste tot Eoin kom want dok wil nie he ek moet na dit travel nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141186 by Paisley
ja nee - ek sien ook tienka is op, maar doodstil!

Hoe gaan jou kraamverlof werk karin?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account