× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #136943 by Tienka
Ella'tjie, ek wou nog se, WOW, jou behandeling is om die draai. Ek hou styf duime vas vir 'n REUSE kersgeskenkie vir julle 2 :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136942 by Tienka
EK loer so nou en dan in, dit is regtig stil hier, dink dit is die tyd van die jaar. Almal besig om die jaar af te sluit.

Waa is Strikkie vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136938 by ella~bella
Ja nee, ek weet ook nie waar die girls vandag is nie... maar dit lyk maar orals so hoor!

Het jy reggekom met daai Picasa program?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136936 by sexy~hexy
Nee o genade....dink ons moet maar 'n ander thread begin, die een is besig om dood te loop :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136892 by ella~bella
Baie geluk met jou verjaarsdag Karin! Geniet elke oomblik!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136881 by Tienka
Baie geluk met jou verjaardag Karin, hoop jy geniet jou spesiale dag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136878 by KarinM
More julle!

Gaan dol met my ongelukkig, jaag om maand einde nog te finaliseer, kannie nou personals doen soos ek sou wou nie.

Dankie Anje! Jy het 'n goeie geheue.. ek verjaar vandag. Ongelukkig werk ek my alie af, lol, so ek sal eers vanaand kan "vier".

AFM: Scan was baie nicer Vrydag as vorige ene darm. Kon Kiana se gesiggie gedeeltelik sien darm, neusie, mondjie, vet wangetjie. :) Dr. se hy is happy, sover lyk alles soos dit moet en hartjie klink en lyk ook fine vir hom.
Sy groei ook mooi, haar bo beentjie meet 'n week ekstra so ek wonder of sy haar pappa se lange bene gaan erf. :laugh:
En gelukkig het ons bevestiging gekry, sy is defnitief nog 'n "sy"! yeah!

Volgende scans: 4D is 17 Desember
Gynea afspraak: 21 Desember

Lekker dag vir almal!!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account