× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 10 months ago #136874 by Tienka
Nel, ek kry onttrekkings simptome, kan ons kuier asb!!!!!!! Morgs is nog by haar ouma in Pieterburg, kuier tog te lekker!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136861 by Paisley
Hey dames!!! Sorry, nie personals nie. Wou net gou inloer! So hallo - julle almal is gegroet...

Ons het ook lekker geshop by die baby expo! Ons kort nou nog net 'n paar handoekies en 'n termometer en 'n japon en 'n paar stelletjies pj's vi mamma!

Verder het ek begin nessie skrop vir 'n vale. Rikus se kaste is ingepak, en sy kleertjies is gewas. Arme manlief wat net moet bontstaan om gaatjies en dinge te boor!

O'ja - en ons is op voertuig soek, mamma se hatchback gaan nou nie meer die job doen nie. Ons kyk na 'n Tuscon, Sportage, Verso, Qashqai of daai Chevvy tipe SUV ding... as julle dalk van ietsie hoor...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136836 by sexy~hexy
Wonder self waar is almal vanoggend?

Anje...ek het die naweek gedink aan die naam Aline met 'n strepie op e (spreek uit Alinay)...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136830 by Nelria
lees lees lees maar admin ook so ie baie tyd

net naam inset vir anje - ek like
nika
mika
mienke
zoe (uitgespreek zoeye)

beertjie woooooooooohoooooooooo go team pienk en stunning naam

morgs - waa jy girl????? wanne kuier ons weer? tienks? anje?

anje - wou nog vrae pas enige preggy klere jou toe?

xen sit nou 5.5mnde en lea slaap op eie sonder om by haar te wag ahhhhhhh bliss

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136805 by ella~bella
Hexy, ek wou nog se oor jou wat verlede week gevra het oor sepia fotos.

Jy kan Picasa gratis aflaai op die volgende link:

picasa.google.com/

Dit is 'n baie basic program vir editing, maar dit doen die ding!

Enjoy!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136799 by ella~bella
Hexy, jammer om te hoor dat die Wimpy so slegte diens gehad het. Gelukkig onthou die kids nie eintlik daai detail nie! Kan nie wag vir die fotos nie! Gelukkig was die koek lekker!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #136796 by ella~bella
Hallo julle!!!

Lekker naweek gehou?

So het AF gister begin... ek was eers upset, maar toe besef dat hoe vroeer dit is, hoe vinniger kan ek weer begin met behandeling! Ek het vanoggend die kliniek gebel, en ek moet Maandag, 6 Desember daar wees vir my cd8 sonar.

So nou is dit vliegtuigkaartjies verander en mnalief se lip hang op die grond dat hy nog langer op sy eie moet wees, maar gelukkig besef hy dat dit vir 'n goeie doel is!

Ek is eintlik baie bly hieroor, want nou kan ons voor kersfees toets en wat 'n amazing kersgeskenk gaan dit nie die jaar wees nie!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account