× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #134451 by Paisley
ja nee karin - dinge raak duur. Maar mens kry ook regtig sooo baie goedjies! Dit is 'n seen, maar ja - ek wil nie eers begin optel hoeveel ou rikussie se goedjies ons al gekos het nie (uitgesluit die R10 000 wat dit gekos het om hom net hier te kry....) Maar ja - elke sent is die moeite werd, en ons kan net getuig hoe God voorsien!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134444 by KarinM
Jip... lekker om te shop... maar eina, die goed raak duur hoe meer mens se lysie groei!
Manlief se oe het net groot geword toe hy elke keer moes uithaal en betaal :lol: - was bietjie sy beurt aangesien ons simpel medies nie al my tandarts kostes betaal het nie.. :(

Ons het gister uiteindelik die kersboom uitgehaal en opgemaak. :) Die kinders het dit so geniet, nou is die Fees gety gees behoorlik in ons huis.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134441 by Paisley
thanx karin!!! Bly om te hoor alles gaan nog goed met julle tweetjies ook!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134439 by Paisley
aww moeder ankies - die oukie van julle is soooo cute!!!! en ja - jy lyk regtig baie great!! Thumbs up...

Tienka - nee man, laat manlief se buisies afbind...

ook maar goed dat ons so bietjie van 'n mission het om vanself swanger te raak, want ek is tipies een van daai vrouens wat haar man sal "truuk" om swanger te raak ;). Ek sou die babas ingeryg het... My ouma het 10 kinders - sy is my rolmodel! Flip kon ons nie ook maar so vrugbaar gewees het nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134424 by Tienka
WOW Ankies, jy lyk STUNNING!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134417 by Driekie
Anks - ek kan ok n verskil sien van September tot nou - you go girl!!!!Ag maaaaaa - dis so mooi en brawe klein William, Markus sou baie baie versigtig gewees het in die begin!!!


HAHAHAHAHAH Tienks!!!!!!! :laugh: :laugh: :laugh: :laugh:

Dit hier by ons ok nou gereen - nou is dit sticky en bedompig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134398 by Lia
Dis lekker stil hier vandag vir 'n slag - dankie tog - baas is gou weer uit, sy skoonma kuier by hulle. Het 'n heerlike donderstorm nou gehad.

Pais, kan nogal dink julle sien nou baie uit, dis darem nie meer ver vir jou nie.

Ankia, wow, kan nie glo die bokkies is so mak nie. Lyk tog of julle preg gehad en wow, mens kan in jou gesig sien hoe baie gewig jy verloor het. Ek het jou laas gesien met die kuier in Menlyn - Jy lyk baie goed !!!

Karin, jy moet shop soveel jy kan vir solank jy kan - moet se dis nogal lekker ne. Geniet jou scan !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account