× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #134969 by Tienka
Juan het die vet NUK bottels met die silikoon tiete gebruik en ek was baie happy daarmee. Shayne kom nie reg met die vet bottels nie, die tiete is te groot en hy mors. Hy verkies weer latex tiete, die met die vlerkies op standaard bottels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134967 by KarinM
Hi julle... omtrent stil vandag :lol:

Wie gebruik/ het Nuk bottels gebruik? Die vet bottels... julle happy daarmee? En gebruik jul latex of silicone tiete?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134966 by Tienka
Anje, ek wens so ek kon my eie besigheid begin, maar ja, ek het nie idees nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134962 by Tienka
Hallo Jooste, ek dink dis die tyd van die jaar, almal kry hulle werk op datum voor hulle met vakansie gaan.

Anje, ai toggie hoop die naar gaan gou weg. Die mac en cheese was dalk te ryk?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134959 by Lia
Tienka, dit klink heerlik, om permanent huis toe te gaan, ek kan doen met 'n paar middag slapies.

Het toe vir hubby gebel, hy het vir my mac & cheese en wild berry juice gebring, nou net klaar geeet, maar nou voel ek naar - hoop die kos het nie iets makeer nie. Kry lekker warm ook.

My kombuis kaste klink my kom darem nou regtig more, so kan nie wag om die week verby te kry nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134958 by joo~ste
Hallo almal!
Ek was nog die hele dag te besig vir inlog...en nou dat ek het..sien ek hier het ook maar nie baie aangegaan nie. Lyk my ons hol almal maar lekker rond!

So...strikkie...is jy moeg? :laugh: :laugh: :silly: :lol:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134946 by Tienka
Dit is omtrent gevrek hier vandag!! Shame Anje, sussa is nog honger :laugh:

Die dag sleep wraggies sy voete, ek wil huis toe gaan!! Sommer permanent :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account