× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #135049 by joo~ste
Of neee...ek het 'n beter idee...
Ons maak 'n almanak....ha ha :woohoo:
Met al ons tips vir elke maand.....ook sommer 'n spotprentjie daarby om dit mooi duidelik te maak..

...soos hoe om te kyk totdat jy die 2 strepies sien
...hoe om jou man te oorreed om hande vol pille te drink
...wat jy na die BD moet doen om seker te maak die visse kom waar hulle moet
...hoe gemaak as jou man vir 'n semen analise moet gaan


...ha ha

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135043 by Strik*kie
LOL Jooste, dis ontrent nes jy se. My dh kry ook maar swaar die res van die maand.

En ja ons sal geld maak met so boek hoor. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #135042 by joo~ste
Ha ha ha...Strikkie!!! :laugh:
Ja nee....ek weet...as 'n mens daardie sperm-meet-egg plan volg...dan is alles later seer. En gewoonlik is ek so poegaai..dat ek die res van die siklus niks wil weet nie. My arme man!! Hy weet ook nie wat hom tref nie - soms moet hy net perform en ander kere is ek te lui/moeg vir die aksie.

Ek dink ons klomp kan sekerlik 'n boek gaan skryf oor alles waardeur ons al saam is. Dit sal vol trane en baie LAG en ook plesier wees! Dan plaas ons dit op die winkelrakke en noem dit is soos:
"101 Things you need to know before trying for a baby"

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134992 by Tienka
Karin, ja, en die kids het hulle eie voorkeure. Shayne weier enige silikoon tiete of dummies, hy wil latex tiete en cherry dummies he. Juan was weer 'n NUK baba en geen dummies. So ek sou nie te veel bottels/dummies voor die tyd koop nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134985 by KarinM
Dankie Tienka! ... ek is juis bang die vet bottels is so groot dat die handjies sukkel om vas te hou.

Shame Strikkie! :lol: ... aanhouer wen!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134984 by Tienka
LOL Strikkie, klink my jy het rus nodig :laugh: Ek hou duime vas vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #134976 by Strik*kie
Hi Jooste, :lol: ja ek nogals moeg en jy wil ni weet wat is nog moeg nie :blush: hahahahahaha

Anje, shame dit was dalk te ryk gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account