× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132719 by KarinM
Ek stem Tienka! Ek sal nooit slaap as my baba in 'n aparte kamer is nie... ek staan nou nog soms op vir my seuntjie wat amper 4 is net om te kyk of hy toe is, warm is, okay is... en hy slaap lekker deur. :lol:
My kinders skuif na hul eie kamer tussen 10 maande en 'n jaar.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132715 by Tienka
Beertjie, al 3 my babas het in ons kamer geslaap vir die eerste 10 maande, dis net soveel makliker, veral as jy borsvoed. Maar dis persoonlike keuse, kyk maar wat vir julle werk. Vir my werk enigiets solank ons net rustig kan slaap :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132711 by Tienka
Ella, wanneer in Des gaan julle vir IVF? Ek sal alles gekruis hou vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132710 by Beertjie
Tienka jys is dierbaar ek email dit sommer nou!

Dankie vir julle raad, want ek het 'n vriendin wat nou in so 'n ding is oor die besnydenis...

Ek dink ek gaan ook dat klein peanut eers by ons in die kamer slaap, en is sy/haar eie kot.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132706 by ella~bella
Beertjie, ek sal as ek 'n seuntjie het hom besny. Dan is dit sommer gedoen. Elkeen se persoonlike besluit hoekom en hoekom nie dit gedoen moet word nie.

Paisley is besig met haar tesis, so die is hard besig om dit klaar te kry... dink dit moet die week in wees.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132702 by KarinM
Ooooeeee Beertjie... :( as ek die woord besny hoor wil ek huil... Ons was verplig om my seuntjie 'n sirkumsisie te gee toe hy amper twee was (hy het probleme begin kry oor 'n ekstra lang voorhuid).
Dit was aaklig!!!!!!!! Ek sidder nou nog as ek dink daaraan en waardeur ons en hy was met dit. Nooit ooit weer wil ek daardeur nie.
Maar ek moet ook se, ek neem aan dat dit minder erg is vir 'n pas gebore babatjie (hel ek weet nie, maar dit is in any case 'n baie sensitiewe plek). So ek neem aan dis 'n persoonlike besluit vir elkeen, veral as die pappa ook besny is.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132694 by Tienka
Beertjie, het jou gepm.

Ag Karin, dis net te veel moeite om dit te gaan omruil, die oop pakke nr3 moet die kleuterskool maar klaar gebruik en die toe pak sal ek aanpass

Beertjie, ek het 2 seuntjies en hulle is nie besny nie, persoonlik dink ek dis onnodig. My oudste is 5 en hy het glad nie probleme nie. Dis vir my 'n baie teer puntjie :laugh:

Shayne het nie 'n babakamer nie, ons is in 'n 3 slaapkamer huis so hy slaap by ons in die kamer. Mind you, ek het nie vir een van my kids 'n babakamer gemaak nie, wel toe hulle biekie groter was

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account