× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132736 by Beertjie
Tienka ek sal dan later maar stop daarmee..lol

Ek sal alles probeer solank ek net kan borsvoed.

Ek is mal oor sterk kosse soos kerrie ens. Is dit skadelik vir die baba?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132735 by Tienka
Ella, hier kom vir julle 'n REUSE kersgeskenk, ek voel dit sommer!!!! Baie, baie sterkte, hou ons asb op hoogte!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132734 by KarinM
Ella ~ jong ons glo saam met jou! Dit sal so fantasties wees as julle jul BFP kan kry voor die nuwe jaar, wat 'n great manier sal dit nie wees om die nuwe jaar in te gaan nie!
XXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132729 by KarinM
Ek het geen idee of dit sal werk nie Beertjie... maar dit klink nie soos 'n slegte plan nie! My nipples het elke keer stukkend gegaan en was baie seer vir die eerste twee weke voor dit fine was en ek dit kon geniet om met my baba te bond. So ja, ek sal dit ook probeer as dit sal werk... miskien moet ek daaraan begin werk..hehe. Maar my tepels is vreeslik sensitief reeds en ek wil teen die mure opklim as gestimuleer word, so ek weet nie of ek dit sal maak nou nie.
Invest gerus in Lansinoh room vir jou tepels!! Dit is duur maar werk fantasties!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132727 by Tienka
LOL Beertjie, los maar daai nipples uit jong, nader aan die einde van jou swangerskap kan dit kraam aanhelp. Jy hoef regtig niks te doen nie, niks aan te smeer nie en ook nie in die son te sit nie.

Ek het my eerste geborsvoed tot op 6 weke (uit stupidgeid, ek was baie jonk), my 2de geborsvoed tot op 10 maande, en my 3rde wou glad niks weet nie, hy wou glad nie my bors vat nie so hy is 'n bottel baba. Relax en probeer sodra jou baba gebore word, dan sal jy weet of jy kan of nie kan nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132724 by ella~bella
Tienka, ek hoop cd1 is hier by die 3de Desember, dan sal die dinge begin! As alles volgens plan verloop, word die embryos 20 Desember terug geplant en kan ek voor nuwe jaar toets!

Ek weet sommer dit gaan die een wees!!!

Ek is hoeka nou besig om my vliegtuigkaartjie te verander, want ek sou 23 Desember afgekom het Kaap toe. Ek doen die siklus op my eie, kan 'n mens net sterker maak.... ons kan ongelukkig nie anders nie.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132723 by Beertjie
Ek weet nie van julle nie, maar hulle se daar is niks wat 'n vrou kan doen om te verseker dat sy eendag sal kan borsvoed nie...

Wel ek het reg in eie hande geneem en my nippels 2 maal 'n dag begin brei...met nippel cream. Ek sit ook met my borste in die son, ek moet vir julle se die eerste ruk is dit vrek seer, maar dis of ek nou al oor die seer gaan, ek dink net dit sal help as ek gaan borsvoed dat my nippels nie sal bars nie, of so seer raak nie, want dan het hulle mos al bietjie harder geword....

Of wat dink julle? Is ek sommer stupid?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account