× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132877 by Strik*kie
LOL Ella, ek het darem 'n tydjie om met jou te chat!!!! hiehiehie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132875 by Strik*kie
Hi Del, baie welkom hier by ons en hoop jy kry gou jou BFP.
Vertel ons van jouself???
Hi Ella, bly jy is op, wil gou by jou hoor het die Vitb complex jou kopsere gegee? Ek het aanmekaar hoofpyn en toe wonder ek of dit dalk is van die vitb?

Hexy, bly dis nie ernstig nie, gaan vang lekker laaaaaang bubblebath en wees net rustig!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132874 by ella~bella
Ok, ek dink ek praat amptelik met myself.... wil enigiemand my join?

Cornel!!!! Ek mis jou alklaar!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132871 by ella~bella
Hexy, ek is baie bly dat boeta nie breinvliesontsteking het nie. Hoop hy word sommer gou gesond. Onthou net, jy is 'n sterk vrou en 'n inspirasie vir baie van ons. Hou net moed vriendin....

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132869 by ella~bella
Hallo Del! Welkom hier by ons!

As daar nou 'n plek is wat vrugbaarheid aansteeklik is, dan is dit nou hier! Jy sal sommer gou hier tuis voel!

Sien dit is bietjie stil vanmiddag, maar trust my, dit gebeur nie baie nie!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132858 by Tienka
Baie welkom hier Del, jy's absoluut by die regte plek!!

Sterkte met die pilletjies, hoop dit werk hierdie maand.

Vertel ons biekie meer van jouself :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132853 by DelBlig
Hallo Julle

Dis my eerste keer dat ek hier gesels en van moomie gehoor het!

Ek het vroeer die jaar 'n sist gehad wat toe na 4 maande weggegaan het. Daarna het my liggaam nie geovalieer nie en het die dokter my op Fertomid gesit. Ek gaan nou vir my 3de keer op Fertomid, volgende week, en hou styf duimvas dat die pilletjie die keer gaan help!

Moet net glo en vertou op die Here! :)

Julle almal moet 'n great dag verder hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account