× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132680 by Beertjie
Ek wonder waar is Paisey ek het haar lanklaas gesien...

Tienka watter tema is jou babakamer?

Dink julle dis nodig om 'n baba seuntjie te laat besny?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132678 by Beertjie
Dankie Karin ek gaan sommer Vrydag begin!!

Tienka ek dink Anje het vir my gese Baby Boom ruil doeke sonder strokies om.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132677 by KarinM
Nooit Tienka! Gits ek sou hulle sommer gaan aankla by Pick n Pay se helplyn! Ons P n P is nogal baie behulpsaam met sulke goed, mens kan mos sien die pak is heeltemal toe en makeer niks! Vir wat is hulle so vol twak, ai.
Probeer maar by 'n baba shop, soos Baby Boom of selfs Reggies, dalk sal hul jou help.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132673 by Beertjie
Ek sal vir jou my adres email.. sal jy my dan net laat weet wat die posgelde sal wees dat ek dit vir jou kan oorbetaal?
Stuur vir my jou email as jy nie omgee nie? Dankie Tienka!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132672 by KarinM
Beertjie, jy kan gerus vir 'n begin 5 pakke van elk koop (nr. 3,4 & 5)
Jy gaan meer nodig he glo ek, maar dit hang ook af van hoe vinnig jou baba groei.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132671 by Tienka
Ek het te veel nr3 doeke gekoop, het 7 pakke gekoop, en het so 2 pakke oor en dis amper te klein vir Shayne. Pick 'n Pay by my wil nie omruil sonder 'n strokie nie, vol stront!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132668 by Tienka
Nee kyk julle 2, dit sal nou glad nie 'n grap wees nie :laugh: Note to self: ek moet boek vir 'n sterilisasie LOL

Beertjie, waa in Pta gaan jou ouers wees? Ek kan vir jou pos ook

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account