× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #132601 by Beertjie
Karin op hoeveel weke is daardie oulike sonar fototjie van jou babatjie gevat?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132599 by Beertjie
lol, ons het nie baie geldjies nie so ons kyk maar wat ons vroeg al kan kry... ek het vergeet ek het ook 'n baba badjie..

Ella ons het net so baie muskiete hier by ons, ons bly mos teen die
Oranje rivier..sal bietjie by Mr Price gaan inloer. Wil ook 'n lekker groot muskiet net vir die bed kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132589 by KarinM
Sjoe Beertjie! Jy het al baie goed, :lol: Dis great!
Ek het nog nie eens die helfte van wat jy het nie... ek begin worry as ek so na jou luister. Wel, ten minste het ek 'n kot, camping cot, stootkarretjie, baba bad en staander van my seuntjie nog... maar al die ander goed omdat dit 'n dogtertjie is die keer kort nog!

Geniet die bymekaar maak, uitpak, regpak, kamer reg maak ens... dis so spesiaal.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132583 by ella~bella
Sjoe Beertjie, maar jy klink heel georganise! Ek hou van die idee dat die beddegoed neutraal is, dan voeg jy net by as dit 'n dogtertjie of seuntjie is!

Ek het die oulikste ding by Mr Price Home gesien... ons het baie muskiete, so dit is ideaal in sulke areas. Dit is sulk klein mosquito tente waarin jy baba sit dat hy nie aangeval word nie! Te cute! Weet nie vir hoe lank hulle daarin kan bly nie, want dit is nie baie groot nie.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132567 by Beertjie
O ja en ek het 'n monitor ook my sussie sin, 6 lampdoeke al, 3 borslappies, 'n watersakkie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132564 by Beertjie
HAllo Slakkie, hoe gaan dit aan daai kant?

Ella ek het al 'n reuse klomp baba goed: 4 dik wolkombersies, 6 toedraaikombersies, 30 kledingstukkies, Dr Brown tietiebottels, die oulikste kameelperdjie, tweelingkot, enkel kot, het gister lap gekry vir die beddegoed( room en sandsteen, as dit 'n dogtertjie is kom daar lig pienk by en seuntjie navy) baie baba booties, is besig om vir baba 'n kombersie te brei. Ouma is besig om 'n truitjie te brei. O ja ek my sussie het vir my 'n blou doekesak gegee. Het nog nie 'n pram nie, het die naweek op my sussie se ou een afgekom.. hy lyk nog goed maar is redelik oud, sal hom eers gebruik, het het gelukkig nog geen vlekke of kolle op nie, wil dan net vir my 'n lekker hand carrier koop. Sjoe en nou kom die poeding brein weer deur...

Julle dit is terrable ek het nie meer een broek wat vir my pas nie, dit maak my sommer hartseer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #132542 by Slakkie
Happy klein Saterdag vir almal!!!

Hexy ((((HUGS)))) Hoop jy voel beter!

Nelria waarheen gaan julle? Kan nie wag om te hoor van waar julle oral was nie sal dit vreeslik waardeer. Ons reel ook alles self dis altyd deel van die lekker!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account