× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #130780 by ChaNa
Ella kan jy asb vir my ook die resepte aanstuur.

PLEASE!!!!!

charlainenagel@rocketmail.com

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130776 by Strik*kie
Lalie, ek is so bly hy kon uitvind wat gaan vir wat en voor jy jou oë uitvee het jy jou bfp!!! :woohoo:

Hexy, dis hier net so warm maar ons het darem al reën gehad, maar met die hitte kry ons nou baie baie hael. Sommer in die aande ook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130775 by Lia
Hi Lalie, dis uitstekende nuus, wel nou nie uitstekend nie, man jy weet wat ek meen. Ek is bly hy het die prob gevind. Ek sien ook 'n Kersfees baba kom.

Cornel, ek het hierdie raak gelees op die forum, jy moet jouself asb. maar mooi oppas daai kant hoor !!

www.moomie.co.za/forum/13-ladies-corner/...ing-for-gauteng.html

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130728 by Cornel
Hexy,dit reen nog nie soos dit moet nie. Daar kom dae wat dit van die oggend tot die aand reen. Ons het mos nou reenseisoen....

Hier is net die 2 seisoen,Warm (droe) Seisoen en dan die Reen seisoen. Die droeseisoen is soos Somer in die SA en die Reen seisoen is so ampertjies winter maar nie soooooo koud nie,alles is ook dan groen.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130722 by ella~bella
Hey Lalie! Ek sien hoe jy krismis jou bfp kry! Dink nie julle sal nodig he om vir IUI te gaan nie!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130721 by sexy~hexy
LALIE :woohoo: So dis eintlik baaaaaaaaie goeie nuus???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130713 by Laliek
Hi julle!!

Kom loer gou in voor dit naweek is ;-)

Wou julle net update oor my bloeduitslae - Dr Pentz het my vanoggend gebel. Alles is normaal behalwe ek is wragtig insulien weerstandig. So simpel ou dingetjie en ek is nooit getoets vir dit nie!

Elk geval, ek is nou op glucophage 2 keer 'n dag en dan het hy gese ek kan hom bel met die volgende siklus dan kan ons weer IUI doen. Die IR is ook rede dat ek nie reageer op die clomid en fertomid nie!! Maar ek twyfel of ons hierdie jaar weer gaan IUI doen - ek dink ons sal eers Januarie dit weer doen. So dis nou glucophage vir my saam hoer protein dieet en dan maar natuurlik BD tot Januarie! Hopelik kry ons 'n klein kersfees wonderwerkie ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account