× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #130849 by Cornel
Goeie middag julle!

Hier is dit nogsteeds koel en bewolk!

Anje,baie dankie vir daai link,ek het daarna gaan kyk. Ons het nog geen waarskuwing of iets gekry nie. Sal vannaand by DH uitvind of hy iets al gehoor het.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130846 by sexy~hexy
Toemaar Ella...ek voel ook so. In die week by die werk sal mens wag wil gee vir 'n middagslapie, maar as mens die naweek by die huis is, is slaap die laaste ding wat mens doen!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130806 by ella~bella
Ja maar Strikkie, ek was nou gewoont met al die reen in die Kaap. Eintlik ook weird die tyd van die jaar dat die somer nog nie daar is nie.

En nou kom ek terug en dit is 35 C....

Ek gaan sommer begin middag slapies vat!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130802 by Strik*kie
Sterkte met jou afspraak Anje, geniet dit hoor!!!

Toemaar Ella, dis hier net so drukkend warm, die weer is eintlik baie funny die jaar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130796 by sexy~hexy
Ok...nou kan ek weer "surf" :D

Het vanoggend gou van die meubels gekry vir ons lesingslokaal...wag nog vir die ander goed om te kom. Maandag gaan ek weer gaan shop, dis nog bietjie kaal, kort nog 'n paar items...lekker om die myn se geld te spandeer, wens dit was vir myself :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130791 by ella~bella
Ok julle, ek sal oor die naweek of volgende week resepte aanstuur... ek sukkel vreeslik baie om terug te kom in my roetine. En dan is dit nog so warm soos die hel ook hier!

Anje, geniet die afspraak! Is mos altyd lekker om vir baba te sien!

Hoekom is almal so stil?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130781 by Lia
Ek groet nou, sal julle laat weet van dr afspraak.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account