× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #130707 by sexy~hexy
Ai Cornel, jy maak my jaloers met al die reen wat julle kry :S :D Hier het dit nog net mooi niks gereen nie, en ons kry altyd lente reens!

Sjoe, uiteindelik is Anina se baba gebore :woohoo:

Laat my net besef ek wil ook nou weer swanger word.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130700 by Cornel
Hier drup dit nou so liggies B)

Dis vreeslik stil hier!!!!!!!!!


File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130654 by Strik*kie
More almal

Hoe gaan dit?

Klipster het net vinnig gelees van jou pc probs, been there done that, glad nie 'n plesier nie. Hoop dit sorteer gou uit.

Anje, boepie is beautiful!!!!!!!!!

Hi almal verder!!!!

Ankies, geniet jou wegbreek en lekker rus!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130619 by Lia
More more girls,

Ek probeer al heel oggend kom groet, maar sodra ek in is, is daar een of anders iets wat ek gou moet doen. Baas is nie hier nie, maar daar is steeds baie werk. Kan nie wag vir my vakansie nie.

Dankie almal, nou kan julle sien my pensie kom mooi aan en glo my, die dogtertjie skop ook al meer gereeld.

Het nog nie opgevang nie, maar as ml nie na die scan wil rondry nie, is ek seker ek sal vanmiddag al 20 bl kan opvang, te nuuskierig om nie op te vang nie.

Weeskind, love die phodie !! Ek het my 10 weke en 12 weke scan die meeste van gehou .... tot dusver. Wanneer sien jy dr weer ?

Karen dis nou tipies van ons vrouens, jy beny my klein pensie en ek beny almal wat groot pensies het....lol.

Ai Klippie net vinnig al jou moeilikheid gesien, nee kyk, dis lankal tyd vir 'n ander dr. Ek kan jou na 'n goeie een in Pierre van Ryneveld verwys, hy is oud, maar hy doen sy ding, hierdie PTA Oos drs werk nie so lekker vir my nie.

Ek is nou baie nuuskierig oor die mandjie ding wat Ankia gaan doen, maar sal nie vra nie, sal vanmiddag opvang.

Ons het 'n kuier saam vriende more, hulle het tweeling dogtertjies, die cuteste, die een is 'n ekstrovert en die ander een 'n introvert, hulle is maart maand 3. Sien nogal baie uit na die kuier.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130616 by Cornel
Tata Ankia!

Jy gaan mos nou bietjie saam jou ouers weg ne?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130610 by Goggatjies
Goeie More

Weeskind, dankie vir die foto's
Ek bly in JNB, en gaan sommer die mandjies huur vir R10 elk
Anje jy lyk pragtig

Ella - stuur ook vir my resepte
ankia_eddie@hotmail.com

Ek kan nie alles verder onthou nie

Dol dag vandag, so ek gaan seker nie weer inloer nie
Praat weer met julle op die 22ste Nov
As daar iets belangriks gebeur, sms my asseblief!!!!

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130609 by Goggatjies
Goeie More

Weeskind, dankie vir die foto's
Ek bly in JNB, en gaan sommer die mandjies huur vir R10 elk
Anje jy lyk pragtig

Ella - stuur ook vir my resepte
ankia_eddie@hotmail.com

Ek kan nie alles verder onthou nie

Dol dag vandag, so ek gaan seker nie weer inloer nie
Praat weer met julle op die 22ste Nov
As daar iets belangriks gebeur, sms my asseblief!!!!

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account