× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #130606 by Ansa_S
Ja Anje jou pensie is soooo mooi!

Beertjie en Drieke nou wag ons vir julle foto en Paisley :P

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130597 by Slakkie
Klippie doen jy aktes?

Anje jou pensie is pragtig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130590 by Ansa_S
Hallo Klippie en Weeskind

Sterkte Klippie, hoop al die drama word sommer gou uitgesort!

Weeskind ek was 'n ander mens toe ek 12 weke was

Tienka ek dink ook dis 'n dogtertjie, droom baie van 'n blonde krulkop dogtertjie met blou ogies, maar die kind is dan al omtrent 1.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130572 by Tienka
Hallo Weesking, ons het nog nie 'ontmoet' nie. Baie geluk met jou peanut :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130568 by Tienka
More Ansa, bly dit gaan goed met julle 2tjies. Ek dink ook julle gaan 'n dogtertjie ryker word :laugh:

Hallooooo Klipster, long time no see. Damn daai dr van jou maak vir jou 'n afspraak by 'n ONK, jy hoef nie 'n verwysing te he nie.

Flip die bleddie virusse, hoop julle sort gou die strooi uit en ek hoop al die back ups werk. Sorrie vir die huwelik stres, maar dit gaan darem ook weer verby!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130567 by weeskind
aai oeps

hoe attatch mens meer as een foto????

scan
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #130566 by Cornel
Hi Klippie,ai tog jong baie sterkte vir julle daar........ek hoop alles kom sommer gou gou weer reg vir julle!(((((((((hugs))))))))))

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account