× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129874 by Cornel
Okay kom ek probeer weer ~ het vroeer 'n briefie geskryf toe gooi die net my af! :huh:

Goeie more dames!

Hexy post foto van jou hare asb? ;)

Ella! Jy is regtig 'n insperasie vir ons almal! ((((((HUGS)))))))))
Jy het ook gevra hoekom ons permanent SA toe gaan.......

Wel ons het laas jaar vir ons 'n plotjie gekoop so 12km van my ouers af (hulle bly in die dorp).Ons is tans besig om varkhokke ens daar op te sit,ons gaan met varkies boer! Ek is tans besig om vir my 'n leer te maak van ALLES!!!!!!!!!!!!!

Ons het ook nou bietjie genoeg gehad van die Congo.....DH is nou Des 7 jaar hier en ek is nou amper 5 jaar hier (Mei 2011 sal dit 5 jaar wees).

Ons is nog jonk en hier is nie eintlik(glad nie) 'n lewe vir 'n jong mens nie...... :unsure:

2011 Gaan 'n nuwe begin wees vir my en ml.......Ons het ons eie huis,kan met 'n gesin begin en ons kan MEKAAR weer van vooraf vind!!!!!

Ek gaan nou 'n BOERVROU word!!!!!!!! :blink: Sien baie uit daarna,het nog nooit op 'n plaas gebly nie (gaan kuier baie by familie wat op 'n plaas bly en ek geniet dit baie)

Wel dis die rede! B)

Julle moet ek 'n lekker daggie he!!!!!!!!!!!!!!!!

NOG NET 6 SLAPIES!!!!!!!!!! :woohoo:

(ek hoop die net post nou die briefie)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129873 by izellem
More almal - Strikkie lekker om jou te sien - gaan nou kyk wie ek nog hier sien :)

Nogal lekker om bietjie afrikaans te praat :)

DH - azoospermia (no sperm in semen)

FS: Dr Siebert (Aevitas Fertility Clinic)

ICSI #1: Fertomid 100mg & Gonal F & Ovidrel & Progynova
Nov 2006 BFN :(

ICSI #2: Fertomid 100mg & Menopur & Ovidrel & Progynova
4 Nov 2010 - Egg aspiration - 3 eggs
4 Nov 2010 - ICSI is done on eggs and sperm
5 Nov 2010 - 2 embryos
5-7 Nov 2010 - Cell division
7 Nov 2010 - Embryo transfer
17 Nov 2010 - Blood test BFN :(

3 Oct 2012 - Got THE CALL :)
22 Oct 2012 - Adopted our beautiful darling girl (8 weeks)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129872 by Cornel
Okay kom ek probeer weer ~ het vroeer 'n briefie geskryf toe gooi die net my af! :huh:

Goeie more dames!

Hexy post foto van jou hare asb? ;)

Ella! Jy is regtig 'n insperasie vir ons almal! ((((((HUGS)))))))))
Jy het ook gevra hoekom ons permanent SA toe gaan.......

Wel ons het laas jaar vir ons 'n plotjie gekoop so 12km van my ouers af (hulle bly in die dorp).Ons is tans besig om varkhokke ens daar op te sit,ons gaan met varkies boer! Ek is tans besig om vir my 'n leer te maak van ALLES!!!!!!!!!!!!!

Ons het ook nou bietjie genoeg gehad van die Congo.....DH is nou Des 7 jaar hier en ek is nou amper 5 jaar hier (Mei 2011 sal dit 5 jaar wees).

Ons is nog jonk en hier is nie eintlik(glad nie) 'n lewe vir 'n jong mens nie...... :unsure:

2011 Gaan 'n nuwe begin wees vir my en ml.......Ons het ons eie huis,kan met 'n gesin begin en ons kan MEKAAR weer van vooraf vind!!!!!

Ek gaan nou 'n BOERVROU word!!!!!!!! :blink: Sien baie uit daarna,het nog nooit op 'n plaas gebly nie (gaan kuier baie by familie wat op 'n plaas bly en ek geniet dit baie)

Wel dis die rede! B)

Julle moet ek 'n lekker daggie he!!!!!!!!!!!!!!!!

NOG NET 6 SLAPIES!!!!!!!!!! :woohoo:

(ek hoop die net post nou die briefie)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129866 by Strik*kie
More more

Hoe gaan dit julle?

Het nou nie teruggelees nie so gaan nie personals doen nie, is daar iets wat ek gemis het??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129862 by Beertjie
More Tienka!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129858 by Tienka
Beertjie gaan vra vir Dr Google :laugh:

Probeer ook Baby Centre

Hallo Ankia, dis nou sleg dat honnie nou vir W 'gebyt' het, het hulle gespeel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129855 by Tienka
More girls,

Ella, ek haal my hoed af vir jou vrou, die 'moeite' is die eindproduk definitief werd.

Hexy, kom wys foto van jou hare toe man!!

Nel, baie geluk met Lea se birthday, ek hoop sy geniet haar partytjie sommer baie, jy moet asb kom foto's post

Hallo Karin en Marie en Beertjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account